SA Graan April 2014 - page 18

SAGraan/Grain
dekking
vanKongres 2014
Die
SA Graan/Grain
redaksie bring hier-
die samevatting oor vanjaar se Graan
SA Kongres (soos uiteengesit op bladsy
12 tot 34) aan ons lesers en lede van die
organisasie wat nie persoonlik die Kon-
gres bygewoon het nie. Dit moet egter
geensins geag word as ‘n genotuleerde
weergawe van Kongres of kongresver-
rigtinge nie, aangesien laasgenoemde in
die amptelikenotuleweergegeeword.
April 2014
16
TERUGBLIK
Kongres
Spesiale
25: Die media het gedurende die pouses
geleentheid gehad ommet Jannie deVilliers,
Andries Theron en Louw Steytler asook
sprekers by Kongres te gesels en spesifieke
vrae aanhulle te stel.
26: ‘n Vertaaldiens (in beide Engels en Tswa-
na) was by Kongres beskikbaar en Kongres-
gangers kon van die diens gebruik maak om
seker temaakdat hullealles volgwat byKon-
gres bespreekword.
27: Andries Theron gesels met Stephen
Ngoza
(presisieboerderymasjinerie-opera-
teur van die Rhys Evans Groep) oor hoe die
plaaswerkers vandie toekoms lyk.
28:Willem van der Ryst enDian hetmet hulle
uitbeelding van twee generasies/verskillende
denkwyses “O Boereplaas” vir Kongresgan-
gersgesing.Willemhet indieougenerasie-styl
gesing, terwyl Dian die nuwegenerasie-styl
aanKongresgangersvoorgehouhet.
29: Om die volgendegenerasie-tema van
Kongres verder uit te beeld, het Johan Smit
(heel links), Pat Mocke en Itumeleng Pooe
‘n gedramatiseerde voordrag aan Kongres
gelewer. Die produksie is in opdrag van
GraanSA saamgestel en is gebaseer op ‘nge-
dig deur die besigheidsontwikkelingskonsul-
tant en spreker, Claude Möller, met die titel:
“Geboreuit diegrond”.
30: Tydens Kongres is verslag gedoen oor
die finansiële state en ouditeursverslag van
Graan SA. Deon Pretorius (Pricewaterhouse-
Coopers), Fanie van Zyl (voorsitter van die
Graan SA Ouditkomitee) en Willem Voogt
(bestuurder: Finansiële Dienste en Bemar-
king, Graan SA) was onderskeidelik aan die
woord.
31: Dr Shadrack Moephuli (hoofuitvoeren-
de beampte van die LNR) het die LNR-KGI
en LNR-IGG se onderskeie produksiehand-
leidings tydens Kongres onder andere aan
Jannie de Villiers oorhandig. By hulle is
dr Cobus le Roux (algemene bestuurder:
LNR-Veldgewasdivisie).
32: Willie Linde (Graan SA-hoofbestuurslid),
wat sy evalueringsvraelys oor Kongres inge-
vul het, was die gelukkige Kongresganger
wat ‘n geskenkpak in die gelukstrekking ge-
wen het. Hier oorhandig Louw Steytler sy
prys aanhom.
25
27
28
30
31
32
29
26
Kongres 2014
1...,8,9,10,11,12,13,14,15,16,17 19,20,21,22,23,24,25,26,27,28,...92
Powered by FlippingBook