SA Graan April 2014 - page 17

15
April 2014
17: JanniedeVilliers aandiewoord.
18: Victor Mongoato het Kongresgangers by
dié jaar se Kongres verwelkom – die belang-
rikstegebeurtenis opGraanSA se kalender.
19: Van die Graan SA-personeel op hulle
pos. Voor: Liana Stroebel, Funzani Sundani,
Wandile Sihlobo, dr Marinda Visser en Petru
Fourie. Agter: Dr Hendrik Smith en Corné
Louw.
20: Anel Rothman op haar ysterperd het die
Kongresgangers verras en het die proses van
konstituering ondersteun, met die amptelike
bevestiging dat 270 afgevaardigdes geregi-
streer het en Kongres kon dus in terme van
diegrondwetwettigebesluiteneem.
21: Die Graan SA/Syngenta Graanprodusent
van die Jaar, Anthony Evans van die Rhys
EvansGroep, het ook ‘npaarwoorde tot Kon-
gresgangers gespreek.
22: Kongresgangers hetweer die geleentheid
gehad om aan ‘n vinnige meningsopname
deel te neem (onder andere oor of Kongres-
gangers hul plaaswerkers NAMPO Oesdag
toe bring) deur te stem by wyse van verskil-
lende kleurkaartewat indie luggehou is.
23: Paneelbesprekings het ná die inleidende
sprekers gevolg waartydens die panele on-
derskeidelik “Die volgendegenerasie-tegno-
logie” en “Die volgendegenerasie-verbruikers,
-plaaswerkersen -beamptes”bespreekhet.Dit
is op groot skerms gebeeldsendwat Kongres-
gangers kon volg.
Tweets
is ook gedurende
Kongresopdie skermsvertoon.
24: Die veteraan-joernalis, skrywer en ana-
lis, Max du Preez, het as fasiliteerder vir die
onderskeiepaneelbesprekings opgetree.
17
19
20
22
23
24
21
18
1...,7,8,9,10,11,12,13,14,15,16 18,19,20,21,22,23,24,25,26,27,...92
Powered by FlippingBook