ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA
POSBUS 74087, LYNNWOOD RIDGE, 0040
Tel: 086 004 7246
www.grainsa.co.za
SUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
SA GRAAN/GRAIN,
POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
Tel: 086 004 7246
E-pos:
marina@grainsa.co.za
REDAKSIE
Dr Dirk Strydom
BESTUURDER: GRAANEKONOMIE EN BEMARKING
Tel: 086 004 7246 • Sel: 082 852 4810
E-pos:
dirks@grainsa.co.za
REDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 081 236 0534 • Sel: 083 490 9449
E-pos:
estie@infoworks.biz
BESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.biz
REDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.biz
GRAFIESE ONTWERP:
Nadine Stork
Infoworks Media Publishing
Tel: 018 468 2716 • E-pos
: nadine@infoworks.biz
DRUKWERK:
Typo Print
Tel: 011 402 3468/9
MASSAVERSPREIDING:
Prosource
Tel: 011 791 0410
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE MEDIA – Kaapstad
Jurgen van Onselen – Advertensiekoördineerder
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgen@kolbemedia.co.za
SCHMILTZ MARKETING – Johannesburg
Ruth Schultz – Advertensiekonsultant
Tel: 081 480 6413 • Sel: 083 583 5243
E-pos:
ruth@schmiltz.co.za
GRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 086 004 7246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA by
www.grainsa.co.za
of skandeer dié
QR-kode:
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
´Advertorials´ are paid articles; while ´product informa-
tion´ articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
Die Graanprodusent van die Jaar-toekenning
(waarvan Syngenta die hoofborg is) is in
Oktober vanjaar tydens die Graan SA-toeken-
ningsgeleentheid oorhandig.
Foto: Helenus Kruger
3
Voorblad
/
Cover
Produksiestelsels /Mielies /Vee
Alternatiewe produksiestelsels
noukeurig betrag
’n
Nuwe produksiejaarmet verskeie
uitdagings
en bedreigings
lê
voor. Die meeste produsente is
by ’n kruispad en herbesoek hul
produksiestelsels, want daar sal drastiese
strategiese besluite oor die toekoms van
hulboerderygeneemmoetword.
Die volgende vrae
kom onwillekeurig
op: “Waarheen is ek met my boerdery
op pad? Wat is die toekomsverwagtinge
vir my huidige bedryf? Moet ek met die
graanbedryf voortgaan of moet ek na die
veebedryf oorskakel en indien wel, hoe
moet ekditdoen?”
In hierdie artikelword ’n paar verskillende
stelsels, gebaseer op
inligting vir die
Noordwes-Vrystaat, vergelyk. Van die in-
ligting isgebaseeropprodusentesestelsels
wat tans in daardie streek toegepas word.
’nHele paar aannamesmoes egter gemaak
word ten einde die nuutste inligting van
die stelselsop teneem.
Verskillende stelsels
Alle vertakkings is in ’n produksiestelsel
aan mekaar gekoppel en sekere gewasse
sal as gevolg van die impak vanwisselbou
bevoordeel word, terwyl ander benadeel
word. Om die uitwerking van wisselbou
vir eers uit die prentjie te hou, word
gefokus op die uitkoms van verskillende
mielieverbouingstelsels. Dit word vergelyk
met ’nmielie/veestelsel.
Die stelsels wat in dié artikel van naderby
bekyk en vergelyk word, sluit soortgelyke
plase inwaaropmet:
100%mieliemonokultuur (monokultuur-
stelsel)geboerword;
50% mielies geplant word en 50%
ruslande (50%-russtelsel);
33% mielies op oorlêlande geplant
word, 33% mielies-op-mielies geplant
word en 33% ruslande (33%-russtelsel)
geplantword;
12,5% mielies op gebraakte oulands-
gras- of Smutsvingerlande geplant
word, 12,5% mielies op tweede-jaar-
gebraakte
oulandsgras-
of Smuts-
vingerlande
geplant
word,
12,5%
mielies-op-mielies geplant word, waar
oulandsgras- of Smutsvingerlande in
die baan gevestig word en 62% lande
is wat permanente aangeplante ou-
landsgras- of Smutsvingerweiding het
(weidingstelsel);
50% lande met mielies en 50% lande
lusernlande, 12,5% lande met mielies
op tweede-jaar-gebraakte lusernlande,
12,5% lande met sojabone op mielies
waar die lusern daarmee saam gevestig
word, 62%
lande met permanente
lusernweiding vir vyf jaar voor om-
skakeling (lusernweidingstelsel).
In diemonokultuurstelselword al die lande
jaar-op-jaar met mielies beplant. Geen
lande in die stelsel lê ooit braak nie. In die
50%-russtelsel word daar net op 50% van
die lande geplant en net op braaklande
geplant waar daar vog in die vorige jaar
opgeberg
is. Die braaklande word ge-
durende die jaar chemies en meganies
skoongehou.
In die 33%-russtelsel word 66% van die
lande met mielies beplant en 33% van die
lande lê braak. Die helfte van die mielies
word op oorlêlande waar vog opgegaar
is, geplant en die ander helfteword op die
vorige jaar semielielandegeplant.
Die weidingstelsel
is
’n
stelsel waar
permanente aangeplante weiding op van
d
ti
ordenwaar’ngedeelte
Bestuurspraktyke
OP PLAASVLAK
PIETMANBOTHA,
SAGraan/Grain
redaksiespan
Geweegdemarginalebelastingkoers virberekeninge (T)
16,2%
Geweegdegemiddelde koste van kapitaal (GGKK)
9%
Nabelastegeweegdegemiddelde koste van kapitaal ([1 –T] xGGKK)
7,54%
TABEL 1: INLIGTINGGEBRUIKOMDIENABELASTEGEWEEGDEGEMIDDELDEKOSTE
VANKAPITAAL TEBEREKEN.
Moenie te vinnig
probeer omskakel
tussen stelsels
nie. Probeer om nie
meer as 10% in
jaar een om te
“
1: ’nMooiblok lusern voorditbewei is.Die lusern isuitersgroeikragtig.
1
BESTUURSPRAKTYKE
65
Alternatiewe produksiestelsels noukeurig betrag
71
Finansies van wisselboustelsels in die midde-Swartland ontleed
75
Largest capacity fertiliser blending plant in Africa
77
Genoomvolgordebepaling van broodkoring uiteindelik afgehandel
– maar wat beteken dit vir ons?
80
Sojabone: Insekdiversiteit en ekostelseldienste (nie alles met
pote is peste nie!)
AKTUEEL
/
RELEVANT
82
Daadwerklike toegevoegde waarde gebied
84 Graan SA/Sasol fotokompetisie:
Slyp die fokus vir vlymskerp foto’s
84
Bal aan’t rol vir landbou-akademie
87
SA-produsente opnuut bewys as swaargewigte
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
’n Tyd van uiterstes
5
Grain SA Point of View:
A time of extremes
7
Uit die Woord
88 E-posse:
Boomplantdag
65