

November 2018
18
Skitterend
by spogfunksie
GRAAN SA
Toekenningsgeleentheid
LOUISE KUNZ,
SA Graan/Grain
redaksiespan
1: Piet en Suzanne Paxton (aanbieder op RSG) het landbousake met Ralph en
Preline Swart (visevoorsitter van Graan SA) gesels.
2: Graan SA se HUB, Jannie de Villiers, saam met die twee dames wat sy hande
sterk maak: Sy vrou, Retha (regs) en Susari Teubes, sy sekretaresse.
3: Braam Olivier (Tongaat Hulett) en Charlene.
4: Bright Breytenbach (BASF) en Elsabé.
5: Allan Bishop (Koringforum) en Frieda.
6: Pieter Malan (Senwes Grainlink) en Elzabé.
7: Ramoso Pholo (Graan SA-hoofbestuurslid) en Betty het saam met Virginia
en Ramodisa Monaisa (Graan SA-dagbestuur) die funksie bygewoon.
8: Johan Kriel (ontwikkelingskoördineerder, Graan SA) en Zenifer, saam met twee
kollegas wat sy passie vir landbou-ontwikkeling deel: Willie Kotzé (bedryfsbestuur-
der) en Jane McPherson (bestuurder: Landbou-ontwikkelingsprogram). By hulle is
Graan SA-hoofbestuurslid Kallie Schoeman en Elna.
9: Jan Grobbelaar (HUB, Suidwes Graandivisie) en Yvonne.
10: Die direkteure van Thinking Fusion, wat ook aan die stuur van Grain Academy
se sake staan: Harry van der Merwe en dr René Uys.
1
8
9
10
4
2
5
6
7
3