

Tindrum 18/156R
Daagliks daar vir jou
Anderkant die silo’s van NWK
is ‘n boer met ‘n lang sleepwa
wat wag op die reën
smag om te plant
om die oes te stroop van die roomgoud land
Sy hande jeuk
Sy oog kyk fyn na die lig wat
deur die venster skyn
En soos die donkerte neerdaal
kan hy weer liggies asemhaal
want uit die donker kom die seën
Dis kwart voor drie en dit gaan reën
Anderkant die silo’s
TEL +27 (0) 18 633 1000 www.nwk.co.za
SCHOLTZSTRAAT 81 POSBUS 107 LICHTENBURG 2740
NWK Beperk is ’n geregistreerde kredietverskaffer (registrasienr. 2789)
VOLG ONS OP