131
GRAANGIDS
2016
GRAIN GUIDE
MOMENTUM
Momentum, ’n afdeling van MMI Groep Beperk, ’n gemagtigde finansiëledienste- en kredietverskaffer
U sal volle besonderhede van die 8 voordeelopsies saam met
die
kwotasieversoekvorms
op Graan SA se webtuiste,
www.grainsa.co.za ,kry.
Alternatiewelik,
Kontak
Momentum se toegewyde oproepsentrum –
0860 333 334
Faks:
012 684 5813
E-Pos:
commercialproduct@momentum.co.zaGRAAN SA se voordeelopsies vir lede en plaaswerkers
Premiekoste per werknemer per maand
Opsie 1 Opsie 2 Opsie 3 Opsie 4 Opsie 5 Opsie 6 Opsie 7 Opsie 8
R 29 R 55 R 110 R 176 R 216 R 289 R 402 R 578
Begrafnisdekking
R 10 000 R10 000 R20 000 R10 000 R10 000 R15 000 R20 000 R 30 000
Hierdie bedrag word uitbetaal by die afsterwe
van ’n werknemer, sy/haar lewensmaat
(dekking vir tot 2 eggenote). ’n Glyskaal sal
vir die werknemer se kinders geld (dekking
vir tot 4 kinders). Indien die werknemer as
gevolg van ’n ongeluk sterf, sal die uitbetaalde
begrafnisvoordele verdubbel
Opbetaalde begrafnisvoordeel
– Werknemer sal by aftrede, of by sy/haar
afsterwe ophou om premies te betaal,
maar hy/sy en sy/haar familie sal dieselfde
begrafnisvoordele lewenslank geniet.
Opbetaalde
voordeel
Opbetaalde
voordeel
Opbetaalde
voordeel
Opbetaalde
voordeel
Opbetaalde
voordeel
Opbetaalde
voordeel
Opbetaalde
voordeel
Onderrigvoordeel
Nul
Nul
Nul
Nul
R10 000
per kind
R10 000
per kind
R10 000
per kind
R15 000
per kind
By die afsterwe van ’n werknemer sal sy/haar
kinders ’n enkelbedrag as onderrigvoordeel per
kind ontvang, wat aan die kinders se voog betaal
sal word (dekking vir tot 4 kinders).
Hospitaal-kontantvoordeel
Nul
Nul
Nul
R200
per dag
R250
per dag
R300
per dag
R350
per dag
R500
per dag
Indien ’n werknemer vir meer as 2 dae
gehospitaliseerword,salons ’nbedraguitbetaal
vir elke dag dat hy/sy in die hospitaal was, tot
’n maksimum van 180 dae per kalenderjaar.
Indien hospitalisasie die gevolg van ’n chroniese
toestand is, sal ons tot ’n maksimum van 25 dae
per kalenderjaar uitbetaal
Lewensdekking
Nul
Nul
Nul
Nul
Nul
R 15 000 R 20 000 R 25 000
Indien ’n werknemer sterf, sal ons die bedrae
soos getoon per opsie aan sy/haar begunstigdes
uitbetaal.
Ongeskiktheidsdekking
Nul
Nul
Nul
Nul
Nul
R 15 000 R 20 000 R 25 000
Hierdie voordeel betaal ’n 100%-enkelbedrag
aan u werknemer uit indien hy/sy nie in staat
is om voort te gaan met sy/haar werk, of die
meeste van die take wat die werk behels nie.
Afhangende of u werknemer matig of ernstig
gestrem is, sal ’n persentasiebetaling (van 25%,
50% of 100%) van toepassing wees.
Effektetrust-spaarrekening
Nul
Nul
Nul
R 75 R 75 R 85 R 150 R 220
Die volgende bedrae sal in ’n effektetrust-
spaarrekening belê word as ’n vorm van
aftreespaargeld, waaruit u werknemers
voordeel sal trek (beleggingsgelde van 1.06%
per jaar).