99
GRAANGIDS
2016
GRAIN GUIDE
MONSANTO
Die regte kombinasie in die
stryd teen onkruid.
Suksesvolle onkruidbeheer in
Roundup Ready
®
-mielies, -katoen en -soja verg
bloot die perfekte kombinasie van puik produkte. Soos Monsanto se
Roundup
PowerMAX
®
-produk wat deel uitmaak van ‘n onoortreflike onkruidbeheerprogram
in mielies, katoen en soja.
Roundup PowerMAX
®
•
Is effektief – as enkelproduk of in kombinasie met geregistreerde produkte!
•
Waarborg gewasveiligheid!
•
Is reënvas binne een uur na toediening – effektiewe, vinnige opname selfs
onder ongunstige toestande!
Roundup PowerMAX
®
plaas jou in beheer.
Vir doeltreffende onkruidweerstandsbestuur, beveel Monsanto
aan dat Roundup PowerMAX
®
met ander geregistreerde produkte
gekombineer moet word in ‘n onkruidbeheerprogram.
Monsanto tel: 011 790-8200 |
www.monsanto.co.zaKliënte is welkom om ons op ons kliëntediens-telefoonnommer of e-posadres te kontak:
011 790-8200 of
customercare.sa@monsanto.comRoundup PowerMAX
®
bevat glifosaat 540 g/
l
. Versigtig. Reg. No. L7769 (Wet No. 36 van 1947).
Gebruik onkruiddoders op
’
n veilige manier. Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik.
Monsanto, Roundup Ready
®
en Roundup PowerMAX
®
is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk,
Posbus 69933, Bryanston, 2021.
A13411/GG