Graanbedryf word
met passie gedien
E
en van die geleenthede wat
Graan SA effektief benut om erken-
ning te gee aan uitgetrede lede van
die Hoofbestuur, jare diens deur
personeel en ander prestasies, is die funksie
wat jaarliks saam met die Juliemaand
Hoofbestuursvergadering op NAMPO Park
gehou word.
Tydens vanjaar se funksie op 26 Julie is
afskeid geneem van drie Hoofbestuurslede
wat tydens Kongres uitgetree het, naamlik
mnre Hannes Haasbroek (Streek 24), Louis
Claassen (Streek 16) en Francois Minnaar
(gekoöpteer).
In sy afskeidsboodskap het Haasbroek sy
streek bedank vir ‘n tweede geleentheid
om as Hoofbestuurslid te kon dien. “Ek het
familie gemaak hier: Familie wat mekaar
ken, wat vriende is en saam deel in ‘n saak
wat ons almal na aan die hart lê. Sterkte
GRAAN SA
Through an exciting
new partnership
Coming soon!
Grain SA and Momentum offer an innovative
financial wellness solution exclusively to new
and existing members and their farmworkers.
Disclaimer:
Copyright reserved ©MMI 2017
Copyright reserved © MMI 2017 - Momentum is a division of MMI Group Limited (registration number:1904/002186/06), a wholly owned subsidiary of MMI Holdings Limited. The document is for illustrative purposes only and does not constitute
tax, legal, accounting or financial advice. The user relies on the contents at his sole discretion. A person should not act in terms of the information in this document without discussing it with an authorised financial adviser and should seek
personal, legal and tax advice. MMI Holdings Limited, its subsidiaries, including MMI Group Limited, shall not be liable for any loss, damage (whether direct or consequential) or expenses of any nature which may be suffered as a result of or
which may be attributable, directly or indirectly, to the use or reliance upon this publication. Terms & Conditions apply.
JOHAN SMIT,
besturende redakteur,
SA Graan/Grain. Foto's:
ALZENA GOMES
, Graan SA
Richard Krige (links) is deur die
Graan SA-personeel aangewys as
2017 se uitnemendste Hoofbestuurslid.
Jannie de Villiers (regs) is op sy beurt
beloon met ‘n spesiale erkenning deur
Graan SA vir sy diens aan die Mielietrust
as witmielie-verteenwoordiger van
2011 tot 2016.
Hannes Haasbroek het weer op die
Hoofbestuur gedien vanaf 2011.
Louis Claassen was sedert 2008 deel van
die Hoofbestuur.
As gekoöpteerde lid vir grondbone was
Francois Minnaar vanaf 2014 op die
Hoofbestuur.