Monsanto is ’n geregistreerde handelsnaam van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
Besoek ons verwysingshulpbronne
op sosiale media.
Tel:
011 790-8200
customercare.sa@monsanto.comDIT IS HOE ONS ’N GROEIENDE
BEVOLKING GAAN VOED
20 jaar van produksie
op meer as 2,5 miljard
hektaar wêreldwyd
GEEN NADELIGE GEVOLGE
GEDOKUMENTEER
VOEDSELPRODUKSIEBEDREIGING
VINNIGE BEVOLKINGSGROEI
ONS PROBLEEM
Klimaatsverandering
Beperkte en krimpende
hulpbronne
Plae
DIE OPLOSSING
GM-GEWASSE
Plantvariëteite wat die volgende bied:
• Groter oes
• Doeltreffender gebruik van hulpbronne
• Insekverdraagsaamheid
• Onkruiddoderverdraagsaamheid
• Groter biodiversiteit
• Verhoogde opbrengs
Beter saad help boere om
meer te
produseer, terwyl hul minder gebruik
WAT KRY JY?
Voordele van GM-gewasse:
Verhoogde
voedselsekerheid
Verminderde
kweekhuisgasse
Afname
in plaag- en
onkruiddodergebruik
GENOEG GESONDE VOEDSEL
Verhoogde
volhoubaarheid
https://populationpyramid.net/south-africa/2025/ https://www.statssa.gov.za/publications/P0302/P03022015.pdfGlobaal in 2015 het 10 miljoen boere
in 28 lande 179,7 miljoen hektaar
GM-gewasse geplant. Sedert 1996 is die
gebruik van plaagdoders met
581.4 kg aktiewe bestanddeel verminder
en die omgewingsimpak gemeet deur die
omgewingsimpak-kwosiënt (EIK-)aanwyser,
het met 18.5% gedaal. (Brookes & Barfoot)
Teen
2025
sal daar
4 MILJOEN
meer monde wees om te voed.
Dit is
7 MILJOEN
meer as
2010
.
3427
babas word elke dag gebore,
dit is
3
meer monde om te voed elke minuut.
A14862
Welkom
Nuwe karperde vat
voor by sorghum
CORETHA USHER,
menslike hulpbronnebeampte: Graan SA
ESTIE DE VILLIERS,
redakteur:
SA Graan/Grain
M
e Susari Teubes is vanaf 1 September 2016 aan-
gestel as sekretaresse vir mnr Jannie de Villiers
(uitvoerende hoofbestuurder: Graan SA).
Susari h t die afgelope twaalf jaar by die Moreletapark Ge-
meente as administratiewe hulp vir die leraars en sekretaresse
vir die voorsitter van die leraarspan, gewerk. Teubes het Bi-
blioteek- en Inligtingkunde aan die Noordwes-Universiteit
studeer, sy is getroud met Reenen en is ma van twee dogters
en ‘n skoonseun. Sy lees graag en hou van bak en brou.
Me Nita van der Merwe (voorheen sekretaresse van
De Villiers) het aan die einde van September afgetree.
Graan SA se beste wense vergesel haar op die nuwe lewens-
pad wat vir haar voorlê.
G
raan SA se Sorghumwerkgroep het sedert Augustus van-
jaar ‘n nuwe voorsitter en ondervoorsitter.
Mnr Willem Groothof (Graan SA-hoofbestuurslid vir
Streek 13, wat in die Settlers-omgewing boer) is tydens die ver-
gadering op 17 Augustus vanjaar tot voorsitter van dié werkgroep
verkies nadat mnr Louis Claassen aangekondig het dat hy uittree.
Mnr Ebert du Plessis (Platrand) is tot ondervoorsitter verkies.
Baie dankie aan Claassen wat die werkgroep die afgelope klompie
jare gelei en die bedryf gedien het.
Kontak Groothof en/of Du Plessis gerus oor alle sorghumaange-
leenthede. Groothof is beskikbaar by 082 938 9093 of
willem@
willand.co.za
en Du Plessis by 082 388 1899 of
setaria@standerton.
co.za
.
Susari Teubes
GRAAN SA
Ebert du Plessis
Willem Groothof