84
Wat hou die weer in? Seisoenale voorspelling vir
September 2015 tot Januarie 2016
88
Droogteverdraagsame mielie gee hupstoot vir
opkomende boere
90
Genetika se groeikamers kry nuwe (helderder) baadjie
93
Be a good producer first, and then introduce technology
– technology must support your overall strategy
94
Winter Cereal Trust Bursary Scheme: Nine years of achievements reviewed
98
SA Grain
/Sasol Chemicals (Fertiliser) photo competition:
What is depth of field?
101
Illegal poisoning of wildlife on the increase
102
Opbrengskompetisie in Suid-Afrika bekend gestel
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
Wat is die nuwe soort normaal?
5
Grain SA Point of View:
What is the new kind of normal?
5
Uit die Woord
7
Om die waarheid te sê...
7
Op die kantlyn
104 Kuier saam met Abrie:
‘n Gastehuis om van te droom...
106 Wiele vir die plaas:
Nuwe Volvo XC90 maak stem dik onder die
groot kanonne
108 E-posse aan Grootneef:
Jan Wilkens kom
Pannar is trots om produsente te ondersteun
in hul missie om ons mense te voed.
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
“Advertorials” are paid articles; while “product informa-
tion” articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA, POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
BESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Loxton
Tel: 08600 47246 • Faks: 086 509 7276
E-pos:
johan@grainsa.co.zaSUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
Tel: 08600 47246 • Faks: 086 509 7281
E-pos:
marina@grainsa.co.zaREDAKSIE
REDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 013 752 5731/081 236 0534 • Sel: 083 490 9449
Faks: 086 275 4157
E-pos:
estiedv@mweb.co.zaSA GRAAN/GRAIN
TEGNIESE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Faks: 018 468 7782
Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.bizREDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.bizBLADUITLEG EN REPRODUKSIE:
Ashley Erasmus,
Jesseme Ross, Infoworks
Tel: 018 468 2716 •
E-pos:
ashley@infoworks.bizDRUKWERK:
Colorpress
Tel: 011 493 8622
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE ADVERTISING – Kaapstad
Jurgen van Onselen
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgenvo@iburst.co.zaKOLBE ADVERTISING – Kaapstad
Johan van Onselen
Tel: 022 451 2773
GRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 08600 47246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA op die web:
www.grainsa.co.za3
Voorblad
/
Cover
Bewaringslandboustelsels
kan droogte temper
B
ewaringsboerdery is die enigstemanier om graan volhou-
baar te produseer. ‘n Uiterswelkome byvoordeel is dat dit
die invloedvandroogteonder sekere toestande kan temper.
Die klimaat van dieHoëveld is semi-aried en ‘n kenmerk daarvan is
dat, afgesien van ‘n relatief lae reënval, periodes van droogte binne
die reënseisoen voorkom. Die droogtes het gewoonlik ernstige
ekonomiesegevolge.
Droogteperiodes se intensiteit en lengte verskil van jaar tot jaar.
Dit kom gewoonlik in Januarie, Februarie en dikwels ook inMaart
voor en val gewoonlik saam met die droogtegevoelige blom- of
graanvulstadium van gewasse. Die afgelope 2014/2015-seisoen
het onsweer deeglik bewus geraak van die vernietigende effek van
droogtenádiegoeie reën van 2013/2014.
Baie van die bewerkings- en gewasstelsels is op vogbewaring ge-
rig om die impak van droogte te versag en dit is dus logies dat
praktyke of graanproduksiestelsels wat droogte kan temper, die
aangewese stelsel iswatgevolgmoetword.
Verskillende praktyke van vogopgaring en -bewaring bestaan.
Oorlêstelsels waar die grond vir ‘n seisoen braak lê, is een só ‘n
praktyk.Twee jaar se reënvalworddan vir een seisoen seproduksie
aangewend. Dit verminder wel die produksierisiko,maar die doel-
treffendheidwaarmee die reënval benutword, is uiters laag.Dit het
verder ook ernstige langtermynnadele. Die organiesemateriaal en
kwaliteit van die grond word ondermyn aangesien geen, of uiters
min, plantmateriaal tydens die braakseisoen tot die grond toege-
voegword.Grondwat vir ‘n reënseisoen skoon van onkruid gehou
word, se erosie-kwesbaarheid ishoog.
‘n Tweede vogbewaringspraktyk is om die grond gedurende die
seisoen,asdiegewas reedsgevestig is, tebewerk.Ditdiengewoon-
lik ook as skoffelaksie en andersyds om die grond los te maak
sodat dit reënwatermaklik kan opneem en ‘n laag los grond aan die
oppervlak skepomdie verlies van vog vanuitdiegrond tebeperk.
d kti
f Die bewerking ver-
blootstelwat ‘n addisionele hoeveelheid vog verlore kan laat gaan.
Plantwortels word telkens ook beskadig. Enige plantreste word
verder ingewerkwatdie erosie-kwesbaarheid vergroot.
Met elke bewerkingword die bestaande struktuur gedegradeer en
‘n infiltrasiekors ontwikkel gou tydens die eerste reënbuiwatweer
afloop en erosie bevorder. Die verhoogde infiltrasiekapasiteit van
pasbewerktegrond isgewoonlikuiters kortstondig.
Die teenwoordigheid van gewasreste op die oppervlakte het ge-
woonlik ‘n dramatiese invloed op die infiltrasiekapasiteit van die
grond en word as een van die troefkaarte van bewaringslandbou
beskou. Die behoud van oesreste op die oppervlak is een van die
beginsels van bewaringslandbou wat wêreldwyd deur kundiges
beklemtoon word. Só word dekgewasse dikwels geplant met
die uitsluitlike doel om ‘n effektiewe bedekking van plantmateriaal
te skep.
Die plantmateriaal en die verhoging van die humus watmettertyd
daaruit voortspruit, voorkom die vorming van infiltrasiekorse en
sorgsodoende dat die infiltrasiekapasiteit van die grond hoog bly.
k
OP PLAASVLAK
Bewaringslandbou /Droogte /Ekonomiesegevolge
Bewaringslandbou
ANDRÉNEL,
LNR-Instituut virGraangewasse
In ‘n vorige artikel “Bewaringslandbou: Organiese materiaal die
basis van grondkwaliteit” wat
in die Julie 2015-uitgawe van
SA Graan/Grain
verskyn het, is die belangrike rol van organiese
materiaalbespreek.
As omstandighede reg is, kan afloop ‘n groot invloed op die op-
brengs teweegbring. Wat moet die omstandighede dan wees?
Eerstensmoetdaar ‘nhellingweeswatdie afloop vanwatermoont-
lik maak. Die helling hoef nie steil te wees nie. Water loop selfs
waar ‘nmensdie indruk krydatdaargeenhelling isnie.
Verder moet die grond ‘n infiltrasiekors vorm, iets wat baie alge-
meen is; en laastensmoet reënbuiemet ‘n hoë intensiteit voorkom,
ietswatook ‘n kenmerk is vandiedonderstormswat voorkom.
Vir die tweede keer die afgelope drie seisoenewas die omstandig-
hede reg vir afloop om op geploegde grond voor te kom in ‘n proef
op die plaas Buffelsvallei in die Ventersdorp-distrik. Die afloop het
die impak vandie 2014/2015-droogtenet verder verhoog.
Die mielie-opbrengs wat op geploegde grond met ‘n infiltrasie-
kors behaal is, was ‘n teleurstellende 2,8 ton/ha. Daarteenoor is
gemiddeld 4,7 ton/hamet vyfbewaringsboerderystelselsbehaal.
Met die hoeveelheid reënwater wat van die geploegde grond
afgeloop het, kon ‘n addisionele 1,9 ton mielies/ha dus gepro-
duseer word. Die bewaringsboerderystelsels het, soos in die
2012/2013-seisoen,weer eensdie 2014/2015-droogtegetemper.
“
Bewaringslandbou het
in dié proefwerk duidelik
getoon dat dit in staat is
om, as omstandighede reg
is, die impak van droogte
te kan temper...
“
Die teenwoordigheid vangewasresteopdieoppervlaktehetgewoonlik
‘ndramatiese invloedopdie infiltrasiekapasiteit vandiegrond.
BEWARINGSLANDBOU
54