Background Image
Previous Page  22 / 92 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 22 / 92 Next Page
Page Background

Tindrum 16/191

Jozua du Plessis, Graanprodusent van die Jaar 2016

By NWK weet ons dat elke suksesvolle boer ‘n slim vennoot nodig het wat rotsvas langs jou staan

en hand bysit wanneer dit nodig is.

As ‘n maatskappy is NWK trots op ons vermoë om jou by te staan met raakvat-oplossings wat help om jou landboubesigheid

vooruit te laat gaan. Ná meer as ‘n eeu in die landboubedryf, fokus ons steeds daarop om ons klante en produsente te help om

hul geleenthede ten volle te benut. Ons holistiese benadering tot innoverende oplossings en uitmuntende dienslewering is die

ruggraat van ons wenspan wat die uitdagings van die landbou-industrie voluit aanpak.

Jóú greep op die mark

TEL +27 (0) 18 633 1000

www.nwk.co.za

SCHOLTZSTRAAT 81 POSBUS 107 LICHTENBURG 2740

NWK Beperk is ‘n gemagtigde finansiëlediensteverskaffer (lisensienr. 44998)

en ‘n geregistreerde kredietverskaffer (registrasienr. 2789)

VOLG ONS OP

Baie geluk!