![Show Menu](styles/mobile-menu.png)
![Page Background](./../common/page-substrates/page0005.jpg)
ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA
POSBUS 74087, LYNNWOOD RIDGE, 0040
Tel: 086 004 7246
www.grainsa.co.zaSUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
SA GRAAN/GRAIN,
POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
Tel: 086 004 7246
E-pos:
marina@grainsa.co.zaREDAKSIE
Dr Dirk Strydom
BESTUURDER: GRAANEKONOMIE EN BEMARKING
Tel: 086 004 7246 • Sel: 082 852 4810
E-pos:
dirks@grainsa.co.zaBESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.bizREDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 081 236 0534 • Sel: 083 490 9449
E-pos:
estiedv@mweb.co.zaREDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.bizGRAFIESE ONTWERP:
Ashley Erasmus
Infoworks Media Publishing
Tel: 018 468 2716 • E-pos
:
ashley@infoworks.bizDRUKWERK:
Typo Print
Tel: 011 402 3468/9
MASSAVERSPREIDING:
Prosource
Tel: 011 791 0410
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE MEDIA – Kaapstad
Jurgen van Onselen – Advertensiekoördineerder
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgen@kolbemedia.co.zaINFOWORKS MEDIA PUBLISHING – Johannesburg
Ruth Schultz – Advertensiekonsultant
Tel: 081 480 6413 • Sel: 072 855 2450
E-pos:
ruth@infoworks.bizGRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 086 004 7246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA by
www.grainsa.co.zaof skandeer dié
QR-kode:
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
´Advertorials´ are paid articles; while ´product informa-
tion´ articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
59
Use of mutant collections to understand pathogenicity in economically
important fungi
62
Voorkoms van ondergrondsuurheid in die Vrystaat ondersoek
AKTUEEL
/
RELEVANT
65
Navorsing is kwaliteit – en prioriteit
66
‘n Reënboog produkte en oplossings ten toon gestel
67
Geskik vir ontbossing
68 Graan SA/Sasol fotokompetisie:
Wenke vir beginners
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
Die lorrie stop uiteindelik voor jou deur
5
Grain SA Point of View:
The truck eventually stops in front of your door
7
Uit die Woord
7
Op die kantlyn
71 Wiele vir die plaas:
Nou mag almal die Toyota Dyna bestuur
72 E-posse:
Die rommelhoop
Argo se Landini Landforce 125 (88 kW). Een van
twee modelle in die Landini Landforce-reeks.
Die Landforce 125 bied ‘n geslote hidrouliese
sisteem en lewer ‘n vloeitempo van 90 l/min.
3
Voorblad
/
Cover
Mei 2017
34
Jireh Boerdery: Waar broers saamwerk
om doelwitte te bereik
M
nre Johan en PietWillemse is ‘n tweelingwat saam die
Jireh Boerdery in die Riversdal-omgewing bedryf. Die
Willemses se graanverbouing sluit die verbouing van
koring, gars, kanola en hawer in,wat op ongeveer 65%
vandieboerdery se landegeplantword.
Hulle bedryf ook ‘n groot veekomponent,wat uit ‘n Jersey-melkery
en ‘n Dohne Merino-skaapboerdery bestaan. Ten einde voer vir
hierdie vee te voorsien,word hawerkuilvoer,wieke,medics, lusern
en hawerweiding verbou. Hierdieweidingsword ook ingespan om
diewinsgewendheid van die akkerbougewasse te verhoog en vorm
deel vandieplaas sewisselbouprogram.
Johan is hoofsaaklik verantwoordelik vir die saaiboerdery en
die finansies, terwyl Piet na die veekomponent en hulpbronne
omsien. Hierdie twee broers het gou tot die slotsom gekom dat
waardetoevoeging ‘n manier is om die winsgewendheid van die
besigheid te verhoog.
Weens hul ondersoekende ingesteldheid, het hulle ook besef dat
spesialisasie die winste kan verhoog. Voorts het hulle besluit om
bestuurders wat elk in sy eie rigting kan spesialiseer aan te stel,
om sodoende die besigheid se winsgewendheid te verhoog. Die
besigheidword nie net deur Johan en Piet bestuur nie,maar deur
diehele spanwatdaarwerk.
Akkerbou is in Johan se bloed. Hy het vroeg in sy loopbaan vir
homself uitgemaak dat die optimale volhoubare benutting van
hulpbronne die begin vanwinsgewendheid in die saaibedryf is.Dit
begin by respek vir grond, arbeid, fondse en alleswat saamwerk in
dieproduksie enbemarking vanprodukte.
Dit sluitook in respekvir joumenswees, jougeloof, joupassieen jou
familie en vriende.
Grond as hulpbron
Grond is ‘n graanprodusent se belangrikste hulpbron.Hierdie hulp-
bron moet só bestuur word dat die reën wat val deur die grond
opgeneem en geberg kan word en dat die afloop en wegloop
geminimaliseerword.
Verder moet die bodem beskerm word en die mikrolewe in die
grond toegelaatword om optimaal te funksioneer sodat die ideale
omstandighede virplanteom tegroei en teproduseer,geskepword
–presieswat inhierdieboerderygebeur.
Presisieboerdery word by Jireh Boerdery ingespan om produksie
te optimaliseer. Dit begin by die potensiaal van die grond. Die
gronddiepte, klei-inhoud en humuspersentasie speel ‘n kardinale
rol in die waterhouvermoë van die grond, wat uiteindelik die
opbrengspotensiaal vandiegrondbepaal.
Grondontledings en die opbrengspotensiaal van die land, wat
ook die historiese landopbrengste insluit, vorm die basis van ge-
wasbemesting en in ‘n rotasie van vier jaarword hierdie boerdery
se lande chemiesontleed en regstellingsgemaak.
Sodra landewatmet lusern beplantwas,weer vir gewasverbouing
aangewend word, word hierdie lande op ‘n hektaarbasis chemies
ontleed enworddie regstellingsdaarvolgensgemaak.
Bemesting
Die elektriese geleiding van die gronde word ook ingespan om
vas te stel wat die katioonuitruiling van die grond is – wat ook in
die bemestingaanbevelings gebruikword. Bemestingword volgens
die aanbevelingsmet presisietoerusting toegedien en bestuur.Aan-
bevelingswordgemeet teen satellietbeelde en stroperkaarte.
Bemesting is net ‘n deel van graanproduksie: Bewerking, wissel-
bou en grondbedekking is ook van kardinale belang. Alle bronne
worddaarom ingespanomdiebeste verbouingstelsels tebepaal en
te implementeer.
Bewaringsbewerking
Op hierdie plaas word bewaringsbewerking toegepas. Dit be-
teken dat die grond somin asmoontlik versteur word en dat die
grond ten alle tyebedekmoetwees.Tog saldiegrondbewerkword
as dit nodig is en is dit essensieel dat die redes waarom bewerk
moetword,bekendmoetwees.
Verdigting en vastrap van die boonste grondlae regverdig die be-
werking van die lande.Die lande sal na vyf jaar se lusernproduksie
bewerkword voordatditweerdeel vangewasverbouingword.
Grondbedekking is ook een van dié aspekte waarop heelwat klem
geplaas word. Die gewasse se oesreste word só bestuur dat
die grond nooit kaal is nie. Die bedekking ondersteun met beter
waterindringing enwind- enwatererosiewordookdaarmeebeperk.
Dieeweredigeverspreidingvandieoesrestemaakdatmasjienemet
gemak deur hierdiemateriaal kan werk. Op die oomblik word die
gebruik van skyfplanters ondersoek en die voorlopige resultate lyk
uitersbelowend.
Gewasrotasie is dié beenwaarop volhoubare gewasverbouing rus.
Selfs in die natuur is daar ‘n variasie in die plante wat op ‘n plek
groei.Omdat hierdie boerdery ook vir vee voedselmoet produseer,
word ongeveer 65% van die lande vir gewasproduksie aangewend,
terwyldie res virweiding aangewendword.
Koring en hawerword hiermet kanola, gars enmedics afgewissel.
Daar word gepoog om ‘n grasgewas met ‘n breëblaargewas en
peulgewasse af tewissel en sodoendediegrondoptimaal tebenut.
Lusernword gebruik om deel te vorm van ‘n langtermynrotasiestel-
sel. Lusern produseer vir vyf jaar voer en word dan bewerk sodat
hierdie lande weer graan kan produseer. Die wisselbou-effek van
lusernwerkuitstekend virgraanverbouing.
Onkruidbeheer
Die onkruiddoderswat gebruikword, is só gekies dat dit binne die
wisselboustelsel toegepas kan word. Die tydige toediening van
onkruiddoders is krities.
35
May 2017
OP PLAASVLAK
Graanprodusent vandie Jaar finaliste
Bestuurspraktyke
– Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar finaliste
PIETMANBOTHA,
SAGraan/Grain
medewerker
1:DieWillemses van JirehBoerdery.Agter: Johannes,Sarah,Hetma,Anna-Mart en JohanWillemse.
Voor:Sura,Pieter, Johan enMarietteWillemse.
2:Wisselbou is ‘n integraledeel vandie saaiboerderywaar koring,gars, kanola,wieke,medics, lusern
enhawer inwisselbou verbouword.
3:Die landeword somin asmoontlikbewerk.Hierword ‘n tandplantergebruikomdie saadopdie
regtediepte teplant.
4:Diegewassemoet alles afgesnyword terwylditnogheeltemal tenat isom te stroopom sodoende
graanverliese asgevolg vanwind te vermy.
5:Diemelkery verskafdiemelkwat indie kaasfabriekna kaas verwerkword.Ditword indiemeeste
supermarkte te koop aangebied.
1
4
5
2
3
GRAANPRODUSENT