75
Regstelling
76
Road Traffic Act: Know what is expected of you
79
John Deere enables farmers and contractors with tools to
farm succesfully
80
Wheat quality expert visits ARC-SGI’s Cereal Chemistry Laboratory
82
SA Graan
/Sasol Chemicals (Kunsmis) fotokompetisie:
2014 se wenners glimlag breed oor prysgeld
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
Beurtkrag, beurtkos en standbeelde...
5
Grain SA Point of View:
Load shedding, food “shedding” and statues...
5
Uit die Woord
7
Om die waarheid te sê...
7
Op die kantlyn
85 Kuier saam met Abrie:
Welkom in my plaaskombuis
87 Wiele vir die plaas:
Nuwe Volkswagen Touareg is prima
88 E-posse aan Grootneef:
Die kort trek na die nuwe normaal
Die kapasiteit, werkverrigting en brandstofdoel-
treffendheid van klas 6, 7 en 8 rotorstropers uit
die Challenger 500C-reeks gee jou ’n mededin-
gende voordeel met oestyd.
Acknowledgement is hereby given to the Maize Trust for its
financial contribution towards the distribution of this magazine.
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
“Advertorials” are paid articles; while “product informa-
tion” articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA, POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
BESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Loxton
Tel: 08600 47246 • Faks: 086 509 7276
E-pos:
johan@grainsa.co.zaSUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
Tel: 08600 47246 • Faks: 086 509 7281
E-pos:
marina@grainsa.co.zaREDAKSIE
REDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 013 752 5731 • Sel: 083 490 9449
Faks: 086 275 4157
E-pos:
estiedv@mweb.co.zaSA GRAAN/GRAIN
TEGNIESE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Faks: 018 468 7782
Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.bizREDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.bizBLADUITLEG EN REPRODUKSIE:
Ashley Erasmus,
Jesseme Ross, Infoworks
Tel: 018 468 2716 •
E-pos:
ashley@infoworks.bizDRUKWERK:
Colorpress
Tel: 011 493 8622
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE ADVERTISING – Kaapstad
Jurgen van Onselen
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgenvo@iburst.co.zaKOLBE ADVERTISING – Kaapstad
Johan van Onselen
Tel: 022 451 2773
GRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 08600 47246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA op die web:
www.grainsa.co.za3
Voorblad
/
Cover
Mei 2015
36
Om waarde toe te voeg,
is tot ons voordeel
M
nr Richard Hobson is die bestuurder van die Nonen
Ranch Boerdery wat deel vorm van die Botselo-groep.
Die Botselo-groep is ‘n familiebesigheidwat al geslagte
lankbesigheiddoen.
Hobson is verseker ‘n waardige draer van die Graan SA/Syngenta
Graanprodusent van die jaar 2014-titel. Hierdie boerdery word
bedryf in die Setlagole-omgewing waar daar hoofsaaklik met
mielies, vee en wild geboer word. Die gewasse word hoofsaaklik
opwatertafellande verbou en ‘noorlêstelselwordookgeïmplemen-
teerom risiko’s te verskans.
Aan die hoof van die Botselo-groep is mnr Carey Hobson en hy
wordondersteundeur sybroer,Adrian, asookCarey se twee seuns,
Richard en Garth. Hierdie viermanskapwerk saam om die belange
van die groep tot diemaksimum uit te brei. Hulle werk as ‘n span
en vergader gereeld om te beplan, on
tledings te doen, resultate te
meet en strategie te bepaal en die belangrikste:Om te sorg dat dit
geïmplementeer word. Vier koppe kan altyd beter dink as een en
dít leidaartoedatbeterbesluitegeneemword.
Waardetoevoeging
‘n Oogmerk van hierdie groep is om soveel as moontlik van die
verbruikersrand na hulle besigheid te kanaliseer. Deur waardetoe-
voeging te gebruik, land ‘n groot gedeelte van die verbruikersrand
inhulle sak enditmaakditmoontlikom soveelmeer te kandoen.
Om egter tedinkdit valnet in jou sak, is verseker ‘n fout.Baieharde
werk, implementering van strategieë, goeie bemarking en die kon-
stante lewering vangoeieprodukte is ‘n voorvereiste.
Waardetoevoeging is begin deur eie produkte op die plaas te begin
maal wat oor tyd gegroei het tot vandag se meule wat ongeveer
250 000 ton graan per jaar verwerk. Later is ‘n voerkraal ook tot
standgebringomdiemeule se afvalprodukte inwinsom te sit.
Om diemeule se finale produkte te vervoer, is ‘n vervoerbesigheid
begin wat sommer ook vervoerwerk vir die omgewing kan doen.
Die saaiboerdery gebruik die afvalstowwe van die voerkraal en
sodoende skakel die vertakkings lekker bymekaar in en diemeeste
afvalstowwewordgebruikomwins temaak.
Agtergrond
Hierdie groot boerdery en besigheid het verseker nie uit die lug
gevalnie.
“Ons voorgeslagte het die visie gehad om die familie saam te
voeg en te laat saamwerk. In die laaste paar jaar het die besigheid
egter drasties uitgebrei. Die jong Hobsonsmoes hulself rat om die
besigheidvorentoe teneemendaarom isdiewerk tussendiebroers
verdeel,” vertelRichard.
Richard is verantwoordelik vir die boerdery, terwyl sy broer,Garth,
vir die ander vertakkings verantwoordelikheid neem. Adrian is
getaakomdiemeule seprodukte tebemark.
Hierwas die besigheid uiterswys. Baie geld is belê om ‘n handels-
merk te vestig. Die konstante lewering van kwaliteit produkte is
wat die verbruiker wil hê en daarom is dit belangrik dat alles
moontlik in die produksieketting gedoen word om juis dít te
bewerkstellig. “‘n Verbruiker het net een keer ‘n slegte ervaring
van ‘n produk en hy sal nooit weer die produk koop nie,” beklem-
toonRichard.
Saaiboerdery
Onder Richard se leiding, is die saaiboerdery drasties uitgebrei.Dit
het die aankoop van grond ingesluit en hier het die besigheidweer
eens baie wys opgetree. Richard het vinnig besef om te kan bly
boer, moet die beperkte hulpbronne geoptimeer word. Vog is
in hierdie wêreld altyd ‘n groot beperking en daarom moes hy
maniere vindomdit teoptimeer.
Richard sê hy onthou uit sy kinderdae, op pad see toe, dat die
mielies in dieWesselsbron- en Bultfontein-area altydmooi van die
pad af gelyk het.Daarom het hy gaan ondersoek instel hoekom dit
diegeval is engouhethybesefdatditdiegrond is.
Hy het toe sulke hulpbronne in hul omgewing gaan soek en dit
bekom om op te boer. Winsmaksimering is ook verder uitgebrei
deur hulpbronne volgens hul potensiaal te begin bestuur en te sorg
dat hulle optimaal produseer. Ten einde hierdie doelwit te bereik, is
alle gronde eers fisies en toe chemies gekarteer, chemies reggestel
en tansword presisieboerderytegnieke toegepas om die opbreng-
ste te optimeer. Deur hierdie beginsels toe te pas,word die grond
volgensdiegrondpotensiaalbestuur.
Hy het ook besef dat dit nie net die hulpbronne iswat die opbrengs
bepaal nie, maar eerder die hoeveelheid vog tot die plant se be-
skikking.Vog is altyd ‘n beperkende faktor en daarom poogRichard
omhierdie skaarshulpbron teoptimeer.
Sonder om prestasie te meet, kan vordering nie bepaal word
nie en daarom span die boerdery ook die nuutste tegnologie in
om opbrengste te meet. Daar is ook sekere doelwitte opgestel
wat gemeet moet word. Een hiervan is die kilogram graan per
millimeter reëngeproduseer.
“Ons poog om hierdie syfer konstant uit te brei en neem ook aktief
stappe om dit te verbeter en te meet. Tans word daar gekyk na
nouer rye, hoër plantesand, en bewaringstegnieke om die voginfil-
trasie te verhoog endie vogverlies tebeperk,” sêRichard.
Oesrestebestuur en oesrestebewaring is van die kritieke aspekte
wat bestuurword.Beestewordwel toegelaat om die oesreste lig te
bewei,maarasditkan,worddiebeestenie indie lande toegelaatnie.
37
May 2015
OP PLAASVLAK
Familiebesigheid /Waardetoevoeging /Saaiboerdery
Bestuurspraktyke
GraanSA/SyngentaGraanprodusentvandie Jaar-wenner
–RichardHobson
PIETMANBOTHA,
SAGraan/Grain
medewerker
1:Diebestuurspan vandiebesigheid:Carey
Hobson (voor) en agterRichard,Garth enAdrian
Hobson.
2:Sojabonewordookop klein skaal verbou.
3:Masjinerieword aangepasombinnedie
rywydtes tepas.
4a:Diewerkersmagwat virdie vee verant-
woordelik is.
4b:Die saaiboerdery sewerkerskorps.
5:Diemieliesword innouer ryegeplantom so-
doendediegrond vinnig tebedek.
3
4a
4b
2
5
1
GRAANPRODUSENT
36