Background Image
Previous Page  23 / 116 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 23 / 116 Next Page
Page Background

’N GOEIE KEUSE!

Afrika is nie net ’n plek nie; dit is ’n gevoel. As ’n Afrika-

maatskappy deel PANNAR jou liefde vir hierdie

vasteland en jou respek vir die veeleisende toestande.

Ons kombineer ons plaaslike ervaring en begrip met die

beste internasionaal-beskikbare, innoverende praktyke,

om aan Afrika-boere dinamiese, maar praktiese

boerderyoplossings te bied.

2016/CORP/A/014A

’N GOEIE BEGRIP VIR

PLAASLIKE TOESTANDE.

www.pannar.com infoserve@pannar.co.za

Saam boer ons

vir die toekoms

UITSONDERLIKEPRODUKTE

ENGEWASPAKKETTE

ULTRAMODERNE

NAVORSINGEN

ONTWIKKELINGSTEGNOLOGIE

GEWASVOORSORG

OPTIMALISEER

PRODUKSIE

GEWASBESKERMINGS-

BESTUURSPRAKTYKE

® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2016 PANNAR BPK

die oostelike en westelike produksiestreke. Dit is belangrik om

die reeks medium-basters teen die aanbevole plantestand vir die

betrokke produksiestreek aan te plant. Wees versigtig met té hoë

plantpopulasies wat die reeks se prestasie kan benadeel. Onder

besproeiing of aanvullende besproeiing pas die basters goed in

waar slegs ‘n enkele oes van mielies verbou word.

Dit toon goeie weerstand teen roes en noordelike blaarskroei

en beskik oor goeie staanvermoë en droogteverdraagsaamheid.

Dit toon nie sensitiwiteit vir sulfonielureum teen die aanbevole

dosis nie.

Nuwe sonneblombasters

Pannar handhaaf ‘n uitstekende prestasierekord in die LNR se na-

sionale proewe. Vir die afgelope twee jaar het Pannar vier uit die

top vyf-sonneblombasters in die LNR nasionale proewe gelewer.

Die konvensionele sonneblompakket is bekend vir baie goeie

prestasie, stabiliteit en gebiedsaanpasbaarheid.

Die maatskappy bemark ‘n volledige reeks hoë-opbrengsbasters

met die Clearfield

®

-geen asook basters met die Clearfield-Plus-

geen. Die basters met die Clearfield-Plus-geen is ‘n verbetering

op Clearfield. Die Pannar-pakket beskik ook oor hoë-oleïensuur-

basters (hoë mono-onversadigde olie-inhoud) vir die produksie

van gesonder olie wat meer geskik is vir diepbraai. Hierdie tipe

olie is besig om ‘n al hoe groter rol in Europa en die VSA te speel

as ‘n gesonder alternatief.

PAN 7158HO

Hierdie is ‘n mediumseisoen hoë-oleïensuurbaster (oleïeninhoud

van 80% en hoër) wat goed aangepas is vir al die sonneblom-

produksiestreke.

PAN 4B-376B

PAN 7158HO

21