WAARHEID
Om die
te sê...
KANTLYN
Op die
Ek geniet u blad terdeë en leef behoorlik saam met die
boere. Op ‘n plaas grootgeword; later op ons kleinhoe-
we deeltyds geboer en nou nog arbeidsaam – praktiseer
as prokureur op die ouderdom van 87 jaar en doen al
my huiswerk sowel as kantoorwerk self. Dit hou mens jonk!
Ek sien
Kleinneef
skryf oor die verhale uit die “boere-oorlog”. My
ouers het altyd van die “Drie-jarige oorlog” of die “Ingelse oorlog”
gepraat. ‘n Boer kan mos nie teen homself oorlog voer nie!
My man is gedurende 1972 dood en vandaar moes ek ons vier
kinders alleen grootmaak en die boerdery voortsit; benewens my
praktyk as prokureur.
Ons vrouens is mos “nimmer-einders”.
– Mev HJ Smal, Eldoraigne (
Brief verkort – Red.
)
-72,7%
Die ses stropereenhede wat in Januarie verkoop is, verteen-
woordig ‘n skerp daling vergeleke met die 22 eenhede wat
Januarie verlede jaar verkoop is.
– Persverklaring van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie;
9 Februarie 2005
Die ANC se standpunt dat die besit
van plaasgrond tot twee plase per
eienaar asook ‘n maksimum van
12 000 hektaar beperk moet word
om grondverdeling te bespoedig, is vir
die landbousektor totaal onaanvaarbaar
en kan die ekonomie en verbruikers
tot groot nadeel strek.
– Johannes Möller, president van Agri SA in ‘n mediaverklaring
uitgereik op 29 Januarie 2015
“
“
During this year of the 60th
anniversary of the Freedom Charter,
land has become one of the most
critical factors in achieving redress
for the wrongs of the past.
– President Jacob Zuma, State of the Nation address
on 12 February 2015
“
“
‘n Droogte wat tans in die somersaaigebiede voorkom, is nie die enigste dreigende slaggat wat druk plaas op Suid-Afrika se
voedselsekerheid nie. Hernude uitsprake deur die regering oor drastiese grondhervorming; die impak van beurtkrag én
groeiende mynbouaktiwiteite op bewerkbare landbougrond, is kort op die hakke hiervan.
A drought that currently occurs in the summer rainfall areas is not the only looming “pothole” that puts pressure on
South Africa’s food security. Renewed statements by the government on drastic land reform; the impact of load shedding
as well as the impact of growing mining activities on arable farmland, is hot on the heels of this.
7
March 2015
ONTHOU HIERVAN!!!
12 tot 15 Mei:
Graan SA se NAMPO Oesdag
Gee gerus jóú mening van die kantlyn af:
estiedv@mweb.co.za083 490 9449