Background Image
Previous Page  47 / 150 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 47 / 150 Next Page
Page Background

Swak naverkoopdiens só vasgevat

Dicla Training Centre

Northmec

New Holland

Barloworld

John Deere

Patrick Verster

071 692 2229

training@dicla.com

Arno du Plessis

071 687 5227

arno@northmec.co.za

Steve Kite

056 515 1865

stevek@cse.co.za

William Tsheisi

083 627 7257

wtsheisi@barloworld-equipment.com

Janalize Barnard

011 437 2666

barnardelizabeth@johndeere.com

Dieselkwaliteit verdag? Laat toets dit!

Produsente wat vermoed dat daar probleme met dieselkwaliteit is, kan die Suid-Afrikaanse Inkomste-

diens (SAID) skakel vir die monitering daarvan.

Kontak

Gregory Marks

Nasionale Groepsbestuurder

021 413 8938

gmarks@sars.gov.za

Sou produsente self hul diesel wil toets, kan die webtuiste

www.dieseltesting.co.za

besoek word of

087 575 3568 geskakel word om die toetsinstrumente aan te koop.

Indien lede van Graan SA swak naverkoopdiens vanaf meganisasiehandelaars ontvang, kan hulle vir

Corné Louw, Senior Ekonoom: Insette, Graan SA, óf Graan SA by 086 004 7246 skakel.

Bron: Corné Louw, Senior Ekonoom: Insette, Graan SA

Bron: Corné Louw, Senior Ekonoom: Insette, Graan SA

Bron: Corné Louw, Senior Ekonoom: Insette, Graan SA

Trekkeroperateur-opleiding ‘n móét

Opleiding is ‘n móét vir trekkeroperateurs van graanprodusente. Dit sluit nie slegs die bestuur van die

trekker in nie, maar ook die praktiese gebruik en algemene instandhouding daarvan.

Met die oog hierop het die

Graangids

besluit om maatskappye wat sulke opleiding verskaf, te nader.

Hieronder is die maatskappye wat op ons navrae gereageer het:

2015

41

G

RAANGIDS