Background Image
Previous Page  134 / 150 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 134 / 150 Next Page
Page Background

Dagbestuur

Andries Theron (Visevoorsitter) [1] • Louw Steytler (Voorsitter) [2]

Victor Mongoato (Visevoorsitter) [3] • Chris Schoonwinkel [4]

Jannie de Villiers (Uitvoerende Hoofbestuurder) [5] • Jaco Minnaar [6]

Cobus van Coller [7]

Visie

Graan SA word deur sleutelrolspelers nasionaal en internasionaal erken as die

graanprodusente se enigste en amptelike mondstuk en is vanweë sy bewese kundigheid

en leiersrol in die graanbedryf die toonaangewende voorsiener van bedryfstrategiese

dienste aan die Suid-Afrikaanse graanprodusent.

Missie

Graan SA voorsien deur sy aktiwiteite bedryfstrategiese ondersteuning aan

graanprodusente in Suid-Afrika ten einde volhoubare winsgewendheid te bevorder.

1

4

5

6

7

2

3