Hoe gemaak met swak naverkoopdiens?
Dicla Training Centre
Northmec
New Holland
Barloworld
John Deere
Patrick Verster
071 692 2229
Arno du Plessis
071 687 5227
Steve Kite
056 515 1865
William Tsheisi
083 627 7257
Janalize Barnard
011 437 2666
Rapporteer probleme met dieselkwaliteit
Indien produsente vermoed dat daar probleme met dieselkwaliteit is, kan hulle die Suid-Afrikaanse Inkomste-
diens (SAID) skakel vir die monitering daarvan.
Kontak
Gregory Marks
Nasionale Groepsbestuurder
021 413 8938
Indien produsente self hul diesel wil toets, kan die webtuiste
besoek word of
087 575 3568 geskakel word om die toetsinstrumente aan te koop.
Indien lede van Graan SA swak naverkoopdiens vanaf meganisasiehandelaars ontvang, kan hulle vir
Corné Louw (Senior Ekonoom: Insette, Graan SA), óf Graan SA by 086 004 7246 skakel.
Bron: Corné Louw, Senior Ekonoom: Insette, Graan SA
Lei trekkeroperateurs op
Die opleiding van trekkeroperateurs is ‘n kwessie wat vir enige graanprodusent noodsaaklik is. Dit sluit
nie slegs die bestuur van die trekker in nie, maar ook die praktiese gebruik en algemene instandhouding
daarvan.
Met die oog hiérop het die Graangids besluit om maatskappye wat sulke opleiding verskaf, te nader.
Hieronder is die maatskappye wat op ons navrae gereageer het: