

uppe marketing A11666
om die wêreld te voed
’N VOLHOUBARE MANIER
PRODUSEER
MEER
BEWAAR
MEER
VERBETER
BOERE SE
LEWENS
Kundiges sê dat die landbou teen 2050 voedselproduksie sal moet verdubbel om ’n groeiende
wêreld te voed. Daarom sal boere die nuutste wetenskapgebaseerde hulpmiddels met inbegrip
van gevorderde baster- en biotegnologiese saad, nodig hê om genoeg voedsel te voorsien wat
boonop geredelik beskikbaar is. Monsanto se gevorderde saad verhoog nie net gewasopbrengs
aansienlik nie, maar in die proses word ook minder sleutelhulpbronne gebruik. Op sigself dus
’n wen-wen situasie – vir die mens en die aarde.
Produseer meer. Bewaar meer. Verbeter boere se lewens. Dit is volhoubare landbou.
Dit is Monsanto.
Lees meer hieroor by:
www.ProduceMore
Conserve
More
.com
Meer oor Monsanto
Monsanto-maatskappy is ’n toonaangewende, globale verskaffer van tegnologiegebaseerde oplossings en landbouprodukte
wat die produktiwiteit op die plaas en die kwaliteit van voedsel verbeter. Monsanto is daarop gefokus om kleinboere sowel
as grootskaalse boere by te staan om meer uit hul grond te kry terwyl hulle toenemend die wêreld se natuurlike hulpbronne,
soos water en energie, bewaar.
Om meer te wete te kom oor ons maatskappy en ons verbintenisse, gaan loer gerus by:
www.monsanto.comof
www.monsanto.co.zaKontak gerus ons kliëntedienslyn by 011 790-8200 of
customercare.sa@monsanto.com.Monsanto is ’n geregistreerde handelsnaam van Monsanto Technology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.