ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA
POSBUS 74087, LYNNWOOD RIDGE, 0040
Tel: 086 004 7246
www.grainsa.co.zaSUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
SA GRAAN/GRAIN,
POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
Tel: 086 004 7246
E-pos:
marina@grainsa.co.zaREDAKSIE
Dr Dirk Strydom
BESTUURDER: GRAANEKONOMIE EN BEMARKING
Tel: 086 004 7246 • Sel: 082 852 4810
E-pos:
dirks@grainsa.co.zaBESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.bizREDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 081 236 0534 • Sel: 083 490 9449
E-pos:
estie@infoworks.bizREDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.bizGRAFIESE ONTWERP:
Nadine Stork
Infoworks Media Publishing
Tel: 018 468 2716 • E-pos
:
nadine@infoworks.bizDRUKWERK:
Typo Print
Tel: 011 402 3468/9
MASSAVERSPREIDING:
Prosource
Tel: 011 791 0410
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE MEDIA – Kaapstad
Jurgen van Onselen – Advertensiekoördineerder
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgen@kolbemedia.co.zaINFOWORKS MEDIA PUBLISHING – Johannesburg
Ruth Schultz – Advertensiekonsultant
Tel: 081 480 6413 • Sel: 072 855 2450
E-pos:
ruth@infoworks.bizGRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 086 004 7246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA by
www.grainsa.co.zaof skandeer dié
QR-kode:
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
´Advertorials´ are paid articles; while ´product informa-
tion´ articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
82
Bestuur plantestand en begin jou koringoes op die voorvoet
86
Navorsing op watertafel-sandgronde van die Noordwes-Vrystaat
Deel 1: Agtergrond en proefbehandelings
88
Navorsing op watertafel-sandgronde van die Noordwes-Vrystaat
Deel 2: Evaluering van bewerkingspraktyke onder monokultuur-mielies
94
Oesversekering: ‘n Oorsig oor indeksversekering vir landbou
AKTUEEL
/
RELEVANT
96
Vroue gesels oor hul plek in landbou
98
SAGL celebrates 20th anniversary and new crop protection division
99
SANSOR holds its annual congress
100 Grain SA/Sasol photo competition:
Shooting animals: With your camera,
not a gun
102
‘n Blik op die toekoms van die rooivleisbedryf
104
Navorsing nasionaal gekoördineer
105
Nuwe gesigte by Agri SA
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
Kan te veel van ‘n goeie ding ooit sleg wees?
5
Grain SA Point of View:
Can too much of a good thing ever be bad?
7
Uit die Woord
7
Op die kantlyn
106 Wiele vir die plaas:
Nissan Navara pronk by NAMPO Oesdag
108 E-posse:
Om geld te maak
Massey Ferguson se Global-reeks van 61 kW tot
98 kW maak naam as praktiese trekkers vir
harde plaaswerk en bied puik spesifikasies vir
trekkers onder 100 kW.
3
Voorblad
/
Cover
Augustus2017
96
Vroue gesels oor hul
plek in landbou
O
ns lewe in ‘n vinnig-veranderende wêreld en die rol van
die vrou moet toenemend daarby aanpas. Met dié dat
Vrouemaand inAugustusgevierword,valdiekolligopnuut
op die plek van die vrou in die samelewing. Ook in die
landbousektor is daar ‘n besef dat vroue ‘n rol te speel het en dat
daar formidabele vroue iswat reedshulmerkgemaakhet.
Tydens hierdie jaar se NAMPO Oesdag was die rol van die vrou
in landbou juis ter sprake tydens een van die
Nasie in Gesprek
-
programmewat regstreeksuitgesaai is.
Ingesprekmet
RSG
-aanbieder,
meSuzannePaxton,wasdrievandie
land se voorste vrouelandbou-kenners:Dr Liesel Foster (vanDr LA
FosterBoerdery),meGloriaSerobe (stigterenuitvoerendedirekteur
vanWiphold) enme Lindie Stroebel (algemene bestuurder van die
ProduceMarketingAssociation inSuider-Afrika).Diegesprekhetdie
belangrike rol van vroue in die landboubedryf ondersoek en gevind
dat vroueminhetom voor terug te staan.
Dr Liesel Foster
Dit is veral dr Fosterwat die gehoor vinnig oortuig het dat ‘n vrou
baie suksesvol in boerdery kan wees. Sy is die jongste van vier
dogters en die vierde geslag om op hul familieplaas op Zastron
teboer.
Sy het landbou studeer en haar doktorsgraad daarin behaal. As
beesprodusent vertel sy dat sy nooit terugdeins vir harde, fisiese
werk nie en symoetgereeld inspringom te helpmetdiebrandmerk
ofonthoring vanhaarDrakensberger-stoet.Symeethaar suksesnie
net aan die toekenningswat sy ontvang het nie,maar ook aan die
vreugdewatdiewerkopdieplaashaarbied.
Op die vraag waarom sy besluit het om juis landbou te studeer,
was haar antwoord: Die liefde vir die grond. “Daar is iets baie
besonders daaraan as een geslag ‘n ekonomies-volhoubare boer-
dery aandie volgendegeslag kanoorgee.Ekwouniedatdie erfenis
by ons generasie stop net omdat daar nie ‘n seun is nie. Ekwou dit
opneem en verder vat,” vertel sy.
Dr Foster, wat ook ‘n lektor is, sê sy het van kleins af in landbou-
kringe beweeg en die feit dat die sektor deurmans oorheersword,
haarnognooitgeplahetnie.
GloriaSerone
Iemandwatmoes baklei vir haar plekkie in die son, is Serone, die
stigter en uitvoerende direkteur vanWiphold, ‘n SEB-maatskappy
wat al vir 23 jaardeur vrouebedryfword.
“Vroue betree die besigheidswêreld totaal ongenooid. Ons neem
grondgebied inwaaronsnie altydwelkom isnie.Ons asvrouemoet
nie terugstaan as ditmoeilik gaan nie, ons kan ditmaar verwag.Die
vraag is hoe ernstig ons is om onsmerk temaak,” sê sy. Serobe
gloookdat landboubesighedehulself indievoetskietdeurnievroue
indiens teneemnie.
Wiphold, wat van die staanspoor af in mynbou sake gedoen het,
het sowat drie jaar gelede die landbousektor betree en is vandag
die tweede grooste mielieprodusent in die Oos-Kaap. Serobe
vertel dat een van die grootste uitdagings vir landbou in landelike
gebiededie afwesigheid van titelaktes is.
Die maatskappy het gou besef dat hulle nie op die regering kan
wag om hierdie brug te oorkom nie. “Ons het gemeenskaplike
grond van sowat 2 000 ha omskep in kommersiële landbougrond.
Ons deel die opbrengsmet die inwoners en aandeelhouers en be-
taalhuur aandie ‘eienaars’watgrotendeelsuit vrouebestaan.”
Serobe erkendatdaar veral in sektore soosmynbou en landboudie
persepsiebestaandat vroueniedaarhoortnie.
“Wiphold het eers na sowat tien jaar se bestaan en suksesse
deurgebreek en ons word nou gereken as ‘n belangrike rolspeler
met vennote soosNedbank enOuMutualwatonsondersteun.”
LindieStroebel
Stroebel is ‘n landbou-ekonoommet boerdery in haar bloed.Sy het
op ‘n plaas grootgeword en daar is op skool van haar gesê dat sy
‘n goeie produsent souwees as symaar net ‘n seunwas. Tog staan
sy nie vir enigeman terug nie en haar bydrae in die landboubedryf
isonmiskenbaar.
Symeen dat die kombinasie vanmans en vroue in die raadsale ‘n
wenresep is. Haar geheim, sê sy, is selfvertroue. “Jy kan nie in die
raadsaal van ‘n grootmaatskappy instap en soos ‘n klein dogtertjie
voel nie. Jymoetweetwat in jou steek en jou persepsiemoetwees
dat anderditook in jou raaksien.”
Sy glo dat vroue ‘n belangrike rol in besluitneming moet speel.
“Verbruikers is hoofsaaklik vroulik. Dit is die teater van die produk
wat tot die verbruiker spreek en vroue is intuïtief en emosioneel
ingestelophierdie aspek vanproduksie.”
Sukses
Dr Foster meen ook dat die emosionele en koesterende eien-
skappe van ‘n vrou bydra tot hul sukses in boerdery. Sy glo dat
AKTUEEL
Vrouemaand
VALERIECILLIERS,
SAGraan/Grain
medewerker
“
Al drie vroue is dit eens dat
hulle deur hardewerk en
volhoubare sukses hul pad in
hierdie sektorwat deurmans
oorheersword,moes vind.
“
97
August2017
vroueprodusente byvoorbeeld meer empatie met diere het.
“Vroueprodusente se aanvoeling isdikwels indie kol,” sê sy.
Al drie vroue is dit eens dat hulle deur harde werk en volhoubare
sukses hul pad in hierdie sektor, wat deur mans oorheers word,
moes vind. Dr Foster vertel dat sy die respek vanmanlike kollegas
gewen het toe sy haar doktorsgraad in landbou behaal het. “Alhoe-
wel ek nooit teruggestaan het – ten spyte van ander se persepsies
– nie, het ek nadat ek my studies voltooi het, ‘n noemenswaar-
dige verskilbeleef inhoe ekgerekenword in landboukringe.”
Uitnemendheid is volgens Serobe ‘n voorvereiste om deur te breek
in ‘nmanswêreld. “Wanneer jy ‘n kans gegunword, of dit nou deur
‘n vrouebemagtigingsprogram of ‘n erfporsie is,moet jy die harde
werk doen. ‘n Goeie werksetiek gaan verseker dat jy ‘n rolspeler
word in die bedryf en nie net nog ‘n vrou in ‘nmanswêreld is nie.
Dit is so dat ons as vroue supersuksesvolmoet wees om raakge-
sien teword.”
Geslagsdiskriminasie
Hoe oorkom ons as ‘n land geslagsdiskriminasie? Serobe glo dat
dit alles by opvoeding begin. “Ons seuns moet weet dat vroue
magsposisies kan beklee. Diemoontlikheid bestaan dat hulle dalk
self eendag aan ‘n vrouebestuurder of -direkteur gaan rapporteer.
Ditmoetnie virhulle vreemdweesnie.”
Stroebel glo dat jong meisies vandag ‘n voorsprong bo vorige
geslagte het. “Vandag se generasie het gelyke kanse en toegang tot
inligting.Meisiesmoetweetdathulle tot alles in staat isennie terug
hoef te staan nie. Ek dink daardie boodskapword reeds tot ‘n groot
mateoorgedra.”
Dr Foster se raad aan vroue is om hul vrouwees te koester. “Wees
trots daarop om ‘n vrou te wees. Jy is nie daar ommetmans te
kompeteer nie; hulle is jou kollegas en jy het ‘n baie groot bydrae
om te lewer.”
Vir Stroebel gaan dit oor geleenthede. “Vrouemoet hul handemet
selfvertroue opsteek en elke geleentheid aangryp,” sê sy. Sy vertel
dat onlangse studies in Amerika daaropwys datmaatskappyemet
‘n vrou aan die stuur 30% groter opbrengste lewer. “Vroue moet
in hulself begin glo. Dit is baie keer ons eie onsekerheidwat deure
vir ons toemaak.Dit is ons eie persepsie van hoe ons kollegas ons
sien,watons somspootjie.”
Bemagtiging
Word daar genoeg gedoen om vroue te bemagtig? Serobe is van
mening dat die regering goed vaar as dit by die bemagtiging van
vroue kom, maar dat besighede en landbou effens swakker daar
uitsien. Dr Foster glo dat daar genoeg geleenthede vir vroue in
landbou is en dat dit grotendeels van vroue self afhang of hulle
hierdiegeleenthede aangryp aldannie.
“Voedselsekerheid lêonsasvroueenmoedersbaienaaandiehart,”
sê Serobe. Ditmaak daarom sin datmeer vroue by hierdie sektor
betrokke raak. “Daar is vandagmeer aanvaarding vir vroue in die
landbou en mynboubedryf, maar ons het nog ‘n lang pad om te
stap,” vertel sy.
Om na die volledige episode te kyk, gaan na
www.nasieingesprek.co.za
waar jy ook dieNasie inGesprek-toep kan aflaai.Die reeks is
ook via
YouTube
beskikbaar.
SuzannePaxton,GloriaSerone,dr Liesel Foster en LindieStroebelopdie stel van
Nasie inGesprek
tydensdie
opnamewatbydieNAMPOOesdaggemaak is.
VROUEMAAND
Augugu
96