SA Graan Augustus 2014 - page 63

Werktuieen toerusting
Produk-inligting
FOKUS
Spesiale
Husqvarna’s newpremium collecting tractors:
Small lawneffort –big lawn results
jouplantketting?
T
he tightest turning radiuson themarket,Husqvarna’snewset
of tractors with integrated collection, will definitely not go
unnoticed. “The premiere of our unique U-Cut™-technology
will truly set a new standard,” says Mr Bronson Gunter,
generalmanager: Product Support at HusqvarnaSA.
A few years ago, Husqvarna introduced a new type of chassis
for integrated collection tractors with an improved cutting deck
that puts their ergonomics, manoeuvrability, comfort and driver
experience at the top of the class. Now, an updated version of that
popular construction is also introduced in tractors carrying the
widest cuttingdeck–107cm.Makinghomeowners’ big lawnhassles
feel like a fractionof the challenge that it used tobe.
“The main attraction of the newmodels will certainly be the U-cut
steering solution which gives an extra tight turning radius, making
precision manoeuvres easier than ever and follow-up trimming
virtually obsolete. While the best competing models in the same
price range leave anuncut circlewith a diameter of about 160 cmor
more, Husqvarna now goes down to 100 or less, depending on the
model of choice,” saysGunter.
Also integrated in the new chassis is a pedal-operated hydrostatic
transmission and the possibility to switch to BioClip™-cuttingwhile
still in the driver’s seat. The BioClip™-cutting creates fine-chopping
technology, leaving the grass as a potent fertiliser directly on the
lawn and looking at it from a comfort angle – careful control place-
ment, smooth ergonomic steering levers and full adjustability of the
seat, allows themachine tobe individually tailored.
These are thenew collecting tractors:
Designed for the demanding homeowner with a large lawn
(2 000m
2
- 4 000m
2
).
Year-round use: With a wide variety of attachments, such as a
trailer,moss rake, spreader and scarifier.
Combines power and comfort withperfect results.
Premium engine: HusqvarnaEnduranceSeries™-engine.
U-Cut™-steering technology: Availableon selectedmodels.
320 litre collector volume: A 30% increase since the previous
model.
Modernised vehicle designwith step-through chassis construc-
tion and reinforced cuttingdecks.
Cruise control.
Models currently available: CTH 2138R.
Husqvarna lawn tractors are available at all Husqvarna dealerships
throughout SouthAfrica.
D
ie plantproses kan beskryf word as ‘n ketting wat bestaan
uit verskillende skakels. Hierdie skakels sluit in plant-
spasiëring, saaddiepte, kontak tussen saad en grondvog,
plantrestebeheer, optimale plantestand vir die spesifieke
land, kultivarengrondtipeen laastenseffektiewemoniteringvanelke
stap inhierdieproses.
‘nProdusent se plantproses kannet sogoedwees soos die swakste
skakel in sy plantketting. Dit is dus belangrik om vroegtydig die
swakste skakel te identifiseer. Geen produsent wil terugkyk op die
plantseisoen met die verwyt dat hy dit meer effektief kon gedoen
het nie. Die bestuur van die swakste skakel behels onmiddellike
optrede, met ander woorde voor of tydens die plantproses en nie
aandie einde vandieplantseisoennie.
Saad is lankal nie net meer saad nie. Die tegnologie wat deesdae
in saad omvat word, is die resultaat van miljarde rande en jare se
navorsingom ‘nopbrengspotensiaal daar testelwaarvanons ‘npaar
jaar terugnognet kondroom.
Dit is nou noodsaaklik dat die plantproses pit-vir-pit bestuur word
om sodoende vir die produsent die meeste waarde uit die beskik-
bare tegnologie en saadkoste te gee. Precision Planting-produkte is
jou sleutel tot ‘n sorgelose en presiese plantproses. Daar is ‘n
produk om elke stap in die plantproses te monitor en te optimeer;
byvoorbeeld die 20/20-plantermonitor en FieldView stel die pro-
dusent in staat om elke pit wat die saadbuis verlaat, te monitor vir
optimale spasiëring endiepte.
FielView bied jou konstante pit-vir-pit-monitering gedurende plant-
tyd vanuit die gerief van jou kantoor of voertuig. Die beste nuus is
dat 100%-spasiëring nou binne elke produsent se bereik is, onaf-
hanklik van saadgrootte en -vorm en met verskillende uitmeet-
meganisme-opsies, soos die eSet-, vSet- en Precision-meters.
Ook variërende toedienning van saad of kunsmis om aan te pas by
spesifieke grondtipes en omstandighede, kanmoeiteloos uitgevoer
wordmet PrecisionPlanting seRow Flow- en vDrive-sisteme.
Precision Planting beskik oor meer as 50 voltydse ingenieurs wie
se enigste fokus dit is om die plantproses so effektief moontlik uit
te voer. Precision Planting se produkte kan gebruik word om die
plantersvandiemeestevervaardigers inpresisieplanters teomskep.
InSuider-Afrika biedCerealis Precision jou ‘n landswye netwerk van
24 gekwalifiseerde Precision Planting-agente asook 56 dienspunte
waar onderdelebeskikbaar is.
61
August 2014
Product information
SUPPLIEDBYHUSQVARNASA
JOSEYHENDRIKS,
Cerealis Precision
1...,53,54,55,56,57,58,59,60,61,62 64,65,66,67,68,69,70,71,72,73,...124
Powered by FlippingBook