ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA,
POSBUS 74087, LYNNWOOD RIDGE, 0040
Tel: 086 004 7246
E-pos:
www.grainsa.co.zaSUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
SA GRAAN/GRAIN,
POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
Tel: 086 004 7246
E-pos:
marina@grainsa.co.zaREDAKSIE
BESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.bizREDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 081 236 0534 • Sel: 083 490 9449
E-pos:
estiedv@mweb.co.zaREDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.bizGRAFIESE ONTWERP:
Ashley Erasmus,
Infoworks Media Publishing
Tel: 018 468 2716 • E-pos
:
ashley@infoworks.bizDRUKWERK:
Colorpress
Tel: 011 493 8622
MASSAVERSPREIDING:
Prosort
Tel: 011 791 0410
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE MEDIA – Kaapstad
Jurgen van Onselen
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgenvo@iburst.co.zaGRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 086 004 7246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA by
www.grainsa.co.zaof
skandeer dié QR-kode:
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
´Advertorials´ are paid articles; while ´product informa-
tion´ articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
AKTUEEL
/
RELEVANT
69
Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig – Nasionale
Plaaswerkersforum
70 Grain SA/Sasol photo competition:
Be on the look-out for bold colours
70
US landbou-ekonome vat voor op wêreldverhoog
72
Facts and fiction about GM crop safety
74
Só lyk die plaaslewe...
76
Koring: 2015 se data bespreek
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
Ons graanprodusente het nie tydens die
droogte gaan lê nie
5
Grain SA Point of View:
Our grain producers did not just give up
during the drought
5
Uit die Woord
7
Om die waarheid te sê...
7
Op die kantlyn
77 Kuier saam met Abrie:
Laat snak die asems by ‘n blou Delfttroue
78 Wiele vir die plaas:
Groter en taaier – die nuwe Hilux is hier
80 E-posse aan Grootneef:
Die donderslag
Argo se Landini Landforce 125 (88 kW). Die
model is toegerus met
reverse power shuttle
(RPS) en ‘n geslotebaan-hidrouliese sisteem.
3
Voorblad
/
Cover
April 2016
34
S
uid-Afrika hetwaarskynlik nog nooit die vlakke van uiterste
weerpatrone en stofstorms ervaar soos in die huidige sei-
soennie.Temperaturehet rekordvlakkebereik temidde van
‘n ernstige droogte oor omtrent die hele somersaaigebied.
Terselfdertyd het stofstorms amper op ‘n weeklikse basis mens,
dier enplantgeteister.
In die vorige uitgawe is gekyk na aardverwarming en grond – die
probleem en die oplossing. In hierdie uitgawe word gekyk na
bewaringslandbou.
Bewaringslandbou – die bondgenoot van
die produsent, grond en klimaat
Die herstel van grondgesondheid, grondagteruitgang, aardverwar-
ming, produktiwiteit en volhoubaarheid is alles onlosmaaklik ge-
koppel aan mekaar en die oplossing kom eenvoudig neer op die
balansering van koolstofvlakke indie atmosfeer endiegrond.
Die enigstemanier hoe dit in die praktyk kan plaasvind, is deur be-
waringslandbou. Elke hektaar waar die grondorganiese materiaal
met net 0,1% verhoog word, word 8,9 ton CO
2
vasgelê. Dit is ‘n
ongelooflike waarde, maar in die praktyk is dit nie net moontlik
nie,maar word alreeds deur verskeie goeie bewaringsprodusente
oortref.
Bewaringslandbou isdie toepassing vandie volgendepraktyke,wat
aandiehand van voorbeelde indiepraktyk verduidelikword:
Minimalemeganiese grondversteuring
Soos reeds bo genoem is,moet grondversteuring so ver asmoont-
lik vermy word om die afwaartse spiraal van grondagteruitgang
te stop. Die idee is om direk in onversteurde,maar goed bedekte
grond te plant sondermeganiese grondvoorbereiding deurmiddel
van sogenaamdeminimum-ofgeenbewerkingspraktyke.
Spesiale geenbewerkingsplanters is hiervoor nodig (sien
Foto 1
).
Dit hou ook ander voordele soos aansienlike verlagings in ener-
gieverbruik en kweekhuisgasvrystelling in.
Permanente organiesegrondbedekking
Grondbedekking is die grond se pantser teen enige vorm van
erosie. Soos wat grondbedekking verminder vanaf 100% na 1%,
verhoogdie erosietempometongeveer 200% (Pimentel, 2006).
‘n Grondbedekking van tenminste 30% word dus verlang.
Foto 2
wys hoe ‘n goeie bedekking van oesrestewinderosie in dieweste-
like graanstreke se sandgronde drasties verminder, terwyl tonne
grond vanafontblotegrond verloorword in
Foto 3
.
Die praktyk van kaal braaklande is ‘n “selfvernietigende oefening”,
volgens Jones (2007),wat ten alle koste vermymoetword; tydens
droë periodes rigwinderosie groot skade aan,wat daarna opgevolg
word deur watererosie tydens donderstorms wat al hoe hewiger
gaan word. Grondbedekking kan deur oesreste en/of gewasse
voorsienword.
Gewasdiversiteit endie gebruik van
dekgewasse
Plante is natuurlik die belangrike skakel tussen die son se energie
en grond. Hoemeer en hoe langer plante in die grond groei (ofte-
wel lewendewortels in die grond het), hoe vinniger vind die opbou
van koolstof indiegrondplaas (deurdieoplosbare koolstofbrug).
Daarmoet tenminste drie gewasse in die rotasie/assosiasie wees
en die gebruik van multi-spesie dekgewasstelsels om hierdie
35
April 2016
Omgekrapte weerpatrone en
verwoestende stofstorms:
Die oplossing
lê reg onder ons voetsole
– Deel 2
HENDRIKSMITH,
bewaringslandboufasiliteerder:GraanSA
biologiese proses te versnel, neem baie vinnig toe (sien
Foto 4
en
Foto 5
).
Dekgewasse bied natuurlik ook ‘n ideale oplossing vir produsen-
te wat as gevolg van die droogte nie betyds kontantgewasse kon
plant nie; ‘n geskikte dekgewas of -mengsel kan enige tyd van
Januarie totMaart gevestig word om die grond te beskerm en te
verbeter, maar ook om kwaliteit voer vir vee te voorsien (sien
blokkie
langsaan vir idealedekgewasmengsel virdiewinter).
Die produsent as primêre innoveerder
Die sukses van bewaringslandbou hang direk af van die kwaliteit
van toepassing daarvan. Dit impliseer onmiddellik die produsent
as die primêre innoveerder in die stelsel, want bewaringslandbou
“gebeur”ofword aangepas in elkeprodusent seunieke situasie.
Dit is dus ‘n sosiale konstrukwat deur veral sosiale (i.e. diewaard-
es, doelwitte en oortuigings vanmense),maar ook ekonomiese en
biofisiese faktorebepaalword.
Winterdekgewasmengsel
‘nWinterdekgewasmengselwat verkieslik voormiddel
Maartgeplantword (sien Foto 5):
Swarthawer (30 kg/ha)
Weiwieke (15 kg/ha)
Radys (3 kg/ha)
OP PLAASVLAK
Weerpatrone /Stofstorms /Grondkoolstof
Bewaringslandbou
1:Geenbe
werkingsplanterswatdirek inoesresteplant,Noordwes
Provinsie.
Foto:HannesOtto2: ‘nGoeiebedekking vanoesrest
eonderbewaringslandbouop sand-
gronde indieNoordwes-Vrystaat.
Foto:HendrikSmith3: ‘nSwakgrondbed
ekkingof kaalbraaklandmaakgronduiters kwes-
baar virwinderosie.
Foto:Volksblad4: ‘nSom
erdekgewasmengselmet lablab, sonhennop en voersorghum,
Ottosdal.
Foto:HendrikSmith5: ‘nWint
erdekgewasmengselmetweiwieke, swarthawer en radyse,
Ottosdal.
Foto:HendrikSmith1
2
3
4
5
34
BEWARINGSLANDBOU