

D
ie Olie- en Proteïensade Ontwikkelingstrust is op 18 September 1997,
met spesifieke verwysing na kanola, sonneblom, sojabone en grond-
bone, geregistreer met die hoofdoelwit om die oliesadebedryf in
Suid-Afrika te bevorder en te ontwikkel.
“Dit beteken dat beide die kapitaal en inkomste van die trust slegs gebruik
word vir die befondsing van projekte wat versoenbaar is met die doelstel-
lings van die trust en in die belang van die olie- en proteïensaadbedryf,” sê die
trustadministrateur, mnr Gerhard Keun.
Die doelstellings van die trust behels onder andere:
Die finansiering van navorsingsprojekte ten opsigte van die verbetering,
produksie, berging, verwerking of bemarking van oliesade;
die finansiering vir die voorsiening van inligting en adviesdienste aan die
oliesaadbedryf ten opsigte van die produksie van oliesade en bemarking;
die belegging en bewaring van die bates van die trust;
die produktiewe benutting van die bates van die trust sodat die werklike
waarde daarvan sover as moontlik gehandhaaf of vermeerder word; en
die finansiering van marktoegang of enige ander optrede wat in die belang
van die olie- en proteïensaadbedryf is, mits dit in ooreenstemming is met
die doelwitte van die wet.
Benewens die trust is daar ook ’n Oliesade Advieskomitee. Dié komitee adviseer
die trust oor projekte wat in die belang van die bedryf gefinansier moet word
bestaande uit verteenwoordigers uit die oliesadebedryf.
Die hoofdoelwitte van die komitee is: Die lewering van advies aan die trustees
van die Olie- en Proteïensade Ontwikkelingstrust ten opsigte van die aanwen-
ding van sy fondse ten bate van die olie- en proteïensaadbedryf; om aanbeve-
lings aan alle belanghebbende partye in die olie- en proteïensaadbedryf te doen;
en die aanstelling van trustees in die Olie- en Proteïensade Ontwikkelingstrust.
Die trust en advieskomitee beskik ook oor ’n navorsingsdatabasis wat gereeld
hersien word met nuwe navorsingsdokumente. Fondse word ook jaarliks deur
die trust beskikbaar gestel vir beurse om verdienstelike kandidate te help om ’n
magister- of doktorsgraad te verwerf. Voorts stel die trust jaarliks inkomste- en
kostebegrotings saam ten opsigte van oliesade asook vir geselekteerde mede-
dingende gewasse binne die somerreënvalgebiede. Dié inligting is bedoel om
as riglyn gebruik te word deur bestaande of potensiële produsente van hierdie
gewasse. Dit kan vergelyk word met ’n produsent se eie syfers. Aanpassings
kan gemaak word ten opsigte van pryse en opbrengste asook die verskillende
kostepunte om die situasie op ’n bestaande plaas te simuleer. Hierdie inligting is
beskikbaar op die webwerf
https://www.opot.co.za.
41
January 2019
AKTUEEL
grown in this region are obsolete. Some are 15 years
or older, compared to an average of less than five
years in highly productive regions.
Mashingaidze says in many cases these older seeds
are no longer suitable for the current climate and
cropping environments.
‘Hybrid maize seed delivered through the SPTA
initiative will have higher yield in low fertility envi-
ronments which will enable resource constrained
farmers to harvest more despite limited inputs like
fertiliser. This means stronger livelihoods coupled
with improved professionalism in the maize seed
value chain for producers, seed companies, con-
sumers and governments alike.’
Ultimately, new technology has the potential to con-
tinue to improve food security in Africa for genera-
tions to come.
MARIËTTA CRONJÉ,
SA Graan/Grain
medewerker
of expropriation in the public interest, the state may
withhold compensation where the property is:
An abandoned building;
unutilised land/property held unproductively
and purely for speculative purposes;
under-utilised property owned by public enti-
ties; and
land actively farmed by labour tenants with an
absentee title deed holder.
Johnson also stated that it should be considered to
establish a South African Agriculture Development
Agency that will be a partnership between the ag-
ricultural sector and government. Such an agency
can effectively operationalise the national land plan
through:
Policy implementation at national, provincial
and municipal levels of government;
development funding at low/no cost to emerg-
ing farmers, as well as the management of large-
scale initiatives such as agri-parks;
education and research to revive agricultural
colleges, post-settlement support, mentorship,
etc.; and
data warehousing services for amongst others,
credible land, water and related audits for evi-
dence-based decision-making.
‘Consideration must also be given to the drafting of
a bill on cultural and spiritual access to land and a
national land summit on this is critical for the socio-
economic advancement of South Africa,’ he con-
cluded.
GRAANTRUSTS
ondersteun volhoubaarheid
Deel 2: Olie- en Proteïensade
Ontwikkelingstrust (OPOT)
Grain SA/Sasol photo competition
- Charlotte Pistorius 2017