ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA
POSBUS 74087, LYNNWOOD RIDGE, 0040
Tel: 086 004 7246
www.grainsa.co.zaSUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
SA GRAAN/GRAIN,
POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
Tel: 086 004 7246
E-pos:
marina@grainsa.co.zaREDAKSIE
Dr Dirk Strydom
BESTUURDER: GRAANEKONOMIE EN BEMARKING
Tel: 086 004 7246 • Sel: 082 852 4810
E-pos:
dirks@grainsa.co.zaBESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.bizREDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 081 236 0534 • Sel: 083 490 9449
E-pos:
estie@infoworks.bizREDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.bizGRAFIESE ONTWERP:
Nadine Stork
Infoworks Media Publishing
Tel: 018 468 2716 • E-pos
:
nadine@infoworks.bizDRUKWERK:
Typo Print
Tel: 011 402 3468/9
MASSAVERSPREIDING:
Prosource
Tel: 011 791 0410
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE MEDIA – Kaapstad
Jurgen van Onselen – Advertensiekoördineerder
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgen@kolbemedia.co.zaINFOWORKS MEDIA PUBLISHING – Johannesburg
Ruth Schultz – Advertensiekonsultant
Tel: 081 480 6413 • Sel: 072 855 2450
E-pos:
ruth@infoworks.bizGRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 086 004 7246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA by
www.grainsa.co.zaof skandeer dié
QR-kode:
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
´Advertorials´ are paid articles; while ´product informa-
tion´ articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
Die Pannar witbasterpakket beskik
oor goeie prestasie, aanpasbaarheid
en stabiliteit vir goeie risikobestuur.
PAN 5R-791BR presteer baie goed in die
LNR nasionale proewe vir die 2016/2017
westelike en oostelike produksiestreke.
PAN 4A-111 lewer topprestasie in die
LNR-proewe vir die oostelike produksiestreke.
3
Voorblad
/
Cover
83
Dieresiektes wat die mens aantas
– Deel 1: Wat is ‘n soönose?
84
Local best practice options in CA investigated
– Case study 2
86
Spotlight on second year’s CA results
90
Sclerotinia head rot of sunflower: A continuing threat
92
Maize ear rots under different cropping systems
AKTUEEL
/
RELEVANT
94 Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig:
Ontrafel jou boerdery se arbeidsomset
95
Onsekerheid nie die laaste woord nie
96
Van toeka tot nou: Dié verbintenis bly sterk staan
97
Veterinêre strategie is belangrik vir jou
99
Nuwe landboutegnologie eerstehands oorsee ervaar
103
A new approach to agri training
104 Graan SA/Sasol fotokompetisie
: Kies só jou beste foto
104
SAGIS vier 20 jaar
106
Factors affecting price of maize meal (Part 1)
111
Gronddebat: Nou is daar feite op die tafel
111
Mense wat omgee
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
Dit gaan ’n harde seisoen wees
5
Grain SA Point of View:
It's going to be a tough season
6
Op die kantlyn
7
Uit die Woord
112 E-posse:
Gauteng se Bermuda-driehoek
ONSEKERHEID
nie die laaste woord nie
O
ns leef in ‘n onseker wêreld en tyd. Maar as ons mooi
daaroor dink, was dit eintlik nog nooit anders nie. Dit
is net dat die dinge waaroor ons onseker is, nie altyd
dieselfde isnie.Opdieoomblik isditdiepolitiekeuitsprake,
droogte en verlede jaar se “na-droogte”.Op ‘n sekeremanier is dit
bykansdieselfde asdieonsekerheidofditgaan reënofnie.
Produsente is gemaak om te glo. In Jak. 5:7 sê Jakobus, die broer
van Jesus: “Die boer is iemand wat geduldig is – hy wag vir die
reën.” Ek kom van ‘n Kalahari-plaas af. Van die 34 jaar watmy pa
daargeboerhet,was18droogtejare,maaronshetnooit “uitgeboer”
nie.Hyhetelkedagwesgekyk–ditwaswaarvandaandieKalaharise
reënkom.Hywasgeduldig–soos ‘nprodusent.Hyhetgewag–soos
Ons het in die agter-Kalahari by Gochas (Namibië) geboer. Die
boorgat was 8 km van die huis af – dwarsduin. Wanneer jy die
Lister
start
,moet hy loop enmoet jy raaiwanneer die dam vol is.
Dit beteken 16 km om die Lister te gaan
start
en nog 16 om hom
te gaan afsit. En dan kom jy daar en die dam is nog nie vol nie.Dit
hetmy pa vir jare in die nag laat lê en dink en dink. En een oggend
het hy gegaan, ‘n baie eenvoudige
contraption
op die dak van die
pompkamer opgesit – en dit het 100% gewerk. Twee dinge:Hy het
‘nprobleemgehad enhetbly soekna ‘noplossing.
Ekboerook:Met siele. Jyboermet
mielies of skape of beeste.
Dit is dieselfde ding.Myne
is
net
nog moeiliker
AKTUEEL
Bemoediging
DRBENNIEMOSTERT
, JerigoMure
BEMOEDIGING
95