1
March 2018
MEDEWERKERS
vir hierdie uitgawe
Dr Annelie Barnard, Pietman Botha, Martin Brandt, Valerie Cilliers, Dirk Coetzee, dr Maryke Craven, Stephan de Groot, Brian de Villiers, Jannie de Villiers, Mazwi Dlamini,
dr Jan du Preez, Magda du Toit, prof Bradley Flett, Eddie Goldschagg, Alzena Gomes, dr Belinda Janse van Rensburg, dr Astrid Jankielsohn, dr Christo Joubert, Willem Kilian,
ds Koos Kirsten, Dirk Kotzé, Erna Kruger, Louise Kunz, Janet Lawless, Driecus Lesch, Corné Louw, dr Bennie Mostert, Sanet Naudé, Hestia Nienaber, Johann Olivier,
dr Willem Otto, dr Jeanetta Saayman-du Toit, Ruth Schultz, Gerhard Schutte, dr Hendrik Smith, Liana Stroebel, dr Dirk Strydom, dr Dirk Swanevelder, dr Scott Sydenham,
Luan van der Walt, Marelene van der Walt, Peet van der Walt, Kobus van Huyssteen, Jacques van Zyl, Leona Vermaak, Lientjie Visser en Toit Wessels
“e
k gaan bly sommer in die bos by die s-draai,”
het ouma Lina partykeer gesê – en dan het ek as
kind gewonder hoekom sy dáár wil gaan bly. (Die
bloekombos is in die een hoek van ons familieplaas
waar die verbypad ‘n s-draai maak.)
Vandag verstaan ek hoekom sy soms daar wou gaan bly het.
Alleen. Weg van alles en almal. Weg van die droogte. Weg van die
bankbalans wat nie wil klop nie. Weg van die lae mielieprys. Weg van
‘n bakleiery en gestryery oor onbenullighede tussen buurmanne;
broers; ouderlinge. Weg van politieke uitlatings oor onteiening sonder
vergoeding. Weg van stres en spanning en plaasaanvalle. Weg van
verandering. Weg van onsekerheid.
Dr Bennie Mostert van Jerigo Mure skryf op bladsy 95 van die uitgawe
van die onseker wêreld en tyd waarin ons leef. “Maar as ons mooi daar-
oor dink, was dit eintlik nog nooit anders nie. Dit is net dat die dinge
waaroor ons onseker is, nie altyd dieselfde is nie.
“Daar is twee dinge wat jy moet doen: Hou aan om die regte goed te
doen, en hou aan die Here vas. En bid. Maar jy moet werk ook. Doen
wat gedoen kan word. Bly soek na ‘n plan. Soms is daar nie ‘n plan nie.
En dikwels, wanneer ons weer en weer soek, kom die plan,” raai hy
produsente aan.
Jannie de Villiers (HUB, Graan SA) vertel in sy maandelikse rubriek
(bladsy 4) van produsente wat besig is om hulle in koop- en bemarkings-
groepe te herorganiseer ten einde hulself beter te posisioneer. Party
rig hul eie kunsmisaanlegte op en begin reeds hulle eie graanprodukte
verwerk.
“Dit is juis hierdie tipe innovering wat van Suid-Afrikaanse produsente
sulke unieke vasbyters maak. Wel gedaan manne, laat ons jul stories
hoor en mekaar daarmee aanmoedig ten einde volhoubaar te bly.”
Die feit is: Weghardloop sal nie help
nie. Dit gaan nie help om by die
s-draai te gaan bly nie. Dit is kop optel
en aangaan.
Sterkte vir die seisoen wat voorlê.
ESTIE DE VILLIERS,
redakteur
VOORPUNT
Meet our
contributors...
V
ir saadmaatskappye om volhoubaar en wins-
gewend te bly, moet saad van die hoogste
genetiese potensiaal, sowel as fisiese suiwerheid,
ten alle tye bemark en vrygestel word. Saadmaat-
skappye laat sertifiseer hul saad by SANSOR om
sodoende die saadkwaliteit deur ‘n onafhanklike in-
stansie te laat bevestig. In ons fokus op saad-bylaag
verduidelik
KOBUS VAN HUYSSTEEN
(SANSOR)
– op
bladsy 46
– wat sertifisering behels en waarom
produsente op gesertifiseerde saad moet aandring.
L
OUISE KUNZ
(
SA Graan/Grain
editorial team)
is responsible for an article series about the
mentors of Grain SA’s Farmer Development
Programme which frequently appears in the
Pula Imvula
magazine. ‘Although the initial goal of
the programme was to ask experienced producers
to share their expertise and skills with developing
farmers, the unintended consequence has been
nation-building. Mentorship has changed the way
some of the producers look at farming.’ See
Louise’s feedback article on
page 12
.
L
ae winste in die gewasproduksievertakking
verg dat ‘n produsent se boerderyvertakkings
op ‘n ander manier benader moet word. Die
veebedryf spring nie hierdie tendens vry nie.
‘n Groot aantal produsente wonder of ander
veeproduksiestelsels nie dalk beter vaar nie.
PIETMAN BOTHA
(
SA Graan/Grain
redaksiespan)
vergelyk op
bladsy 67
verskeie produksiestelsels
sodat produsente self kan besluit of hul huidige
beesproduksiestelsel geskik is vir hul boerdery.
S
clerotinia sclerotiorum
is a fungal pathogen,
which infects sunflowers, causing Sclerotinia
head or stem rot diseases. This fungus attacks
a wide range of field crops including soybeans,
beans, canola and lupins, as well as various
vegetable crops. According to
PROF BRADLEY
FLETT
(ARC-Grain Crops) Sclerotinia head rot of
sunflowers can cause major damage – particularly
in late-planted crops that ripen in cool, wet condi-
tions. More on
page 90
.
D
R SCOTT SYDENHAM (ARC-Small
Grain) was born in Newcastle, KwaZulu-
Natal. He attended St Dominic’s Academy
and matriculated in 2001. Scott started his
studies at Kovsies, Bloemfontein, in 2002.
He completed a three-year BSc, majoring
in Genetics and then acquired his MSc and
PhD, specialising in applied molecular plant
breeding.
‘I started working at the ARC-Small Grain in Bethlehem in 2011,
straight out of varsity. The application of molecular breeding tech-
nologies is my passion. My personal interests and drive are to con-
tinually chase scientific innovation and technological improvement
in agriculture in particular.’
Scott is married to Cindy-Lee and they have two boys: Spencer (6)
and Logan (3).
Read more on targeted breeding technologies – the way of the
future (
page 28
) – an article that he authored in collaboration with
Dr Dirk Swanevelder (ARC-Biotechnology Platform).
Ouma Lina Steyn