Previous Page  8 / 52 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 8 / 52 Next Page
Page Background

GEBRUIK PLANTBESKERMINGSPRODUKTE MET VEILIGHEID EN VERANTWOORDELIKE SORG.

VOLG AANWYSINGS OP ETIKET TEN ALLE TYE MET TOEDIENING VAN PLANTBESKERMINGSPRODUKTE.

TD 18/180R

VIR DIE BOER KOM ELKE SEISOEN MET ’N LYS VAN UITDAGINGS.

Gewasbeskerming moet egter nie een van die bekommernisse wees nie. Dit is hoekom ons

Coragen

®

insekbeheer ontwikkel het, een van die mees gevorderde produkte vir insekbeheer

in die wêreld. Coragen

®

insekbeheer bied ’n unieke metode van werking met ’n uitstekende

toksikologiese- en omgewingsprofiel. Beter gewasbeskerming en bewaring van voordelige

insekte – dit is mos wat elke mielieboer wil hê.

Kontak jou naaste FMC-handelaar om meer uit te vind oor Coragen

®

insekbeheer.

Kry meer as net

gewasbeskerming

Coragen

®

bevat chlorantraniliprool (antraniliese diamied) (Rynaxypyr

®

) Reg. Nr. L8529 Wet Nr. 36 van 1947, versigtig.

FMC Chemicals (Edms) Bpk, Posbus 44, Postnet Menlyn, Waterkloof Glen, 0081, Republiek van Suid-Afrika. Tel: +27 12 003 2938.

Coragen

®

en Rynaxypyr

®

is handelsmerke van FMC Korporasie of sy affiliate. Datum: 09/2018.

Coragen

®

i n s e k b e h e e r

aangedryf deur

aktiewe bestanddeel