Jy is ’n boer en ’n bekwame toekomsgerigte
besigheidspersoon. PANNAR ondersteun boere reeds
vir 60 jaar met oplossings om hul lewens en dié van die
verbruiker te verryk en vooruitgang vir toekomstige
generasies te verseker.
® Geregistreerde handelsmerke van PANNAR BPK, © 2018 PANNAR BPK
TM
infoserve@pannar.co.za
www.pannar.com
2018/CORP/A/001/SUPPORT
Saam boer ons
vir die toekoms
™
360
o
ondersteuning
vir ‘ n volhoubare
besigheid
Ons Volhoubare Boerdery Formule
+ + =
DIVERSE
PRODUKTE
AGRONOMIESE-
DIENSTE
RISIKO-
BESTUUR
SUKSES EN
VOORSPOED