’n Spilpunt bring water na die land, maar die grond bepaal wat daarna gebeur. Gronddiepte, klei-inhoud, dreinering en topografie bepaal…
’n Spilpunt bring water na die land, maar die grond bepaal wat daarna gebeur. Gronddiepte, klei-inhoud, dreinering en topografie bepaal hoe doeltreffend besproeiingswater benut word. Kenners verduidelik in SA Graan/Grain waarom produsente eers die grond moet verstaan voordat ’n spilpunt geïnstalleer word.
👉🏻 https://f.mtr.cool/3fqjqbes7h
#SAGraan/Grain #sagrainmag #Besproeiing #Grondgesondheid
University of the Free State Food and Agriculture Organization of the United Nations (FAO) Water Research Commission



















