A09756/SAG
Dis mos die
keuse
!
DEKALB
®
–Dismosmielies!
™
Monsanto tel: 011 790-8200 |
Kliënte iswelkomomons kliëntedienslyn te skakel by011790-8200of stuur ’ne-posaan:
.
DEKALB
®
enMonsanto is geregistreerde handelsname vanMonsantoTechnology LLC.
Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021.
Groei jouwins natuurlikmet
DEKALB
®
mielies!
Hoë opbrengspotensiaal
Stabiliteit
Goeie staanvermoë
Besproeiing
Uiters geskik vir
besproeiingsgebiede
Nuut
DKC61-94BR
®
DKC62-80BRG
EN
DKC64
-
78BRGEN
DKC62-84R
DKC61-90
Daar is goeie rede om te vermoed dat daar ook in die Wes-
Kaap weerstand teen glifosaat (Groep G) is, maar dit is nog nie
onbetwisbaar bewys nie. In Australië is weerstand ontwikkel teen
ALS-inhibeerders (Groep B), karotenoïed biosintese inhibeerders
(Groep F1), fotosisteem II inhibeerders (Groep C1), sintetiese
ouksiene (GroepO) enEPSP-sintase inhibeerders (GroepG).
Alternatiewe beheer
Met die oog op die voorkoming en bestuur van onkruiddoderweer-
stand is dit noodsaaklik dat daar nie net op chemiese beheer
staatgemaak word nie. Daar is verskeie nie-chemiese metodes
van ramenasbeheer wat hoofsaaklik daarop gemik is om die
oordrag van saad na die saadbank te voorkom. Die volgende
metodes kan gebruik word om saadoordraging na die saadbank
te verminder (die persentasie in hakies verwys na die verwagte
vermindering in saadoordraging indien die betrokke aksie uitgevoer
word – syfers verkry vanaf
: Saadvang
agter stroper (75%), tandbewerking en vertraagde saai (50%), be-
weiding (35%), hoë gewassaaidigtheid (40%),
spraytopping
(55%),
groen/bruin-bemesting (98%), hooisny (80%) en platsny (35%).
Vir meer metodes om weerstand te bestuur, word verwys na die
pamflet
Volhoubare gewasproduksie in die teenwoordigheid van
onkruiddoderweerstand
wat by enige van die chemiese vervaar-
digings- of bemarkingsmaatskappyebeskikbaar behoort tewees.
Bedankings en verwysings
Die volgendepersonehet die artikel krities deurgelees en voorstelle
ter verbetering gemaak waar nodig: Prof Andy Cairns (Universiteit
van Stellenbosch), dr Erik Eksteen (Syngenta), mnr Org Lotter
(Bayer CropScience), mnr Jim McDermott (Du Pont), mnr Hannes
Schoeman (Monsanto),mnr FrikPotgieter (Nulandis) enmnrDirkvan
Eeden (Terason).
Die lys van geregistreerde onkruiddoders is verkry vanuit die
publikasie:
Aguide to the chemical control ofweeds inSouthAfrica:
ACropLifeSouthAfricaCompendium
.Bestel by
info@cropsolutions.
co.za
of 011 079 4199.
Inligting is ook verkry vanuit die boek
Onkruide in gewasse en
tuine in Suidelike Afrika
en is beskikbaar by die LNR-Instituut vir
Graangewasse, Privaat sak X1251, Potchefstroom, 2520. Kontak
Mary James by 018 299 6253of
Dieboek
Probleemplante en indringeronkruide vanSuid-Afrika
deur
Clive Bromilow is ook geraadpleeg en is beskikbaar by die meeste
boekhandelaarsof raadpleegdiewebtuistevandieuitgewers:
www.
briza.co.za
.
Jy kan die pamflet
Volhoubare gewasproduksie in die teenwoor-
digheid van onkruiddoderweerstand
ook in PDF-formaat verkry
vanaf die skrywer van hierdie artikel, by
Dit is ook
(in Engels) beskikbaar by die CropLife SA-webtuiste (
croplife.co.za/Portals/13/Croplife_Documents/Sustainable%20
crop%20production%20in%20the%20presence%20of%20
herbicide%20resistance.pdf
).
ONKRUIDE INDIEWINTERREËNVALSTREEK
OP PLAASVLAK
Geïntegreerdeplaagbeheer