Deur Fertasa streef bogemelde maatskappye na die volgende beginsels:
• Beskerming van die omgewing (grond, water, atmosfeer, plantegroei en diere).
• Beskerming van verbruikers van die voedsel wat met kunsmis geproduseer word.
• Beskerming van graanprodusente teen twyfelagtige verskaffers.
• Nakoming van internasionale standaarde.
Fertasa help om risiko wat die verwesenliking van bogemelde beginsels bedreig,
te beperk:
• Onderskraag die kunsmisbedryf en DAFF deur gesamentlik toepaslike
kunsmisregulasies te ontwikkel.
• Ontwikkel en publiseer die Kunsmishandleiding as ’n wetenskaplike riglyn vir die
bemesting van gewasse.
• Handhaaf die FACTS/BASOS-kursus om adviseurs op te lei in die verantwoordelike
bemesting van gewasse.
• Ondersteun die kunsmisbedryf met die toepassing van selfregulering.
• Ondersteun verbruikers met die handhawing van ’n onafhanklike
kunsmisinspeksiemeganisme in oorleg met GSA.
• Toepassing van ’n gedragskode wat die integriteit van die kunsmisbedryf bevo dr er.
*** LEDE WAT DIE FERTASA STEMPEL VAN GOEDKEURING VERWERF HET.
(GEDRAGSKODE - NAKOMING GESERTIFISEERD)
Tel:
+27 (0)12 349 1450 |
Faks:
+27 (0)12 349 1463
E-pos:
general@fertasa.co.za|
Webtuiste:
www.fertasa.co.zadŚĞ &ĞƌƟůŝnjĞƌ ƐƐŽĐŝĂƟŽŶ ŽĨ ^ŽƵƚŚĞƌŶ Ĩ ŝƌ ĐĂ EW ͘
Reg. Nr. 1971/000012/08 • VAT Reg. Nr. 4830104164
C
o
e
o
C
o
d
c
t
C
m
l
i
n
t
e
r
t
i
f
i
e
d
R
T
I
I
O
C
I
T
O
N
O
F
S
U
T
H
E
N
F
I
C
F
E
RRR
T
T
I
I
LL
I
Z
ZZ
EE
R
A
S
S
A
I
O
R
A
F
F
RR
I
I
C
C
A
A
o
p
a
C
d
f
n
u
FERTASA
-LEDE PLAAS ’N HOË PREMIE OP AANSPREEKLIKHEID
7RHSDVVLQJ YDQ âQ RPYDWWHQGH VHUWLðVHULQJVSURVHV YDQ LQGLYLGXHOH PDDWVNDSS\H
GHXU âQ RQDIKDQNOLNH HQWLWHLW LQ GLH NXQVPLVEHGU\I
uppe marketing A15993/SAG
ndustrialCommoditiesHolding
I
Innofert
Nutri-Fertilizer
Gwendolyn P
Masango
Clive Masemola
Eddie J
Haumann
Jon P Lamberg
***
***
***
***
***
***
***
***
***
***
***