DATUM
TYD
STREEK
PLEK
16 Januarie
10:00
16:00
Streek 9
Streek 11
Agri Delmas Lapa
Pienaarsdam, Middelburg
17 Januarie
10:00
15:00
Streek 10
Streek 14
Janvos Landgoed, Ermelo
Welverdiend, Piet Retief
18 Januarie
10:00
15:00
Streek 14
Streek 15
Bergville
Ogala restaurant, Frankfort
24 Januarie
09:00
10:00
15:00
15:00
Streek 17
Streek 30
Streek 18
Streek 2
Eram/Warden/Bethlehem
Cedarville
Reitz
Landbou-uniesaal, Schweizer-Reneke
25 Januarie
09:00
15:00
Streek 3
Streek 16
Buisfontein Lodge
Weiveld Boereverenigingsaal, Parys
29 Januarie
14:00
Streek 32
Hoërskool Oakdale
30 Januarie
09:00
10:00
15:00
Streek 27
Streek 4
Streek 1
Rietpoel
NWK Opleidingsaal, Lichtenburg
Agri Mareetsane-boeresaal
TABEL 1: BEPLANDE DATUMS VIR DIE GRAAN SA-INLIGTINGSESSIES.
ALZENA GOMES,
skakelbeampte, Graan SA
LEDE-LANDSKAP
‘n 180°-blik op ons lede en tak-akt iwiteite
Graan SA ontmoet die nuwe Agri SA-span
ALZENA GOMES,
skakelbeampte, Graan SA
Graan SA het die voorreg gehad om Agri SA se personeel tydens ‘n onlangse geselligheid by hul kantore te onthaal.
Dit was die ideale geleentheid om die nuwe Agri SA-span te ontmoet en om die kultuur van nouer samewerking in die
toekoms te bevorder en te versterk.
9
January 2018
Ingeligtheid
– die sleutel tot sukses
I
nligting is van kardinale belang om korrekte en ingeligte be-
sluite te neem. Daarom is dit ook belangrik om te weet waarmee
Graan SA tans besig is en waarop daar in die nuwe jaar gefokus
gaan word. Met die jaarlikse Graan SA Kongres van 7 en 8 Maart
beoog Graan SA om ‘n reeks inligtingsdae in die onderskeie streke
te hou.
Die doel van die vergaderings is om belangrike inligting met
betrekking tot inset- en produksiekoste, graanmarkte, asook fokus-
areas van Graan SA, aan die produsente te verskaf. Graan SA wil
soveel moontlik produsente tydens die inligtingsessies bereik en
daarom is besluit om met die landbou-organisasies in die onderskeie
streke saam te werk en die dae – waar moontlik – gesamentlik aan
te bied.
‘n Volledige program, met tye en plekke van vergaderings, sal op
die webbladsy (
www.graansa.co.za )opdateer word. Kennisgewings
sal ook per SMS aan alle Graan SA-lede gestuur word.
DIRK KOTZE,
ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Graan SA