Abacus
®
gee jou
opbrengs nuwe perspektief!
As ’n kleingraanboer moet jou oes nie net goed lyk nie, jy wil ook die allerbeste opbrengs
en hoogste graankwaliteit daaruit kry.
Abacus
®
sal verseker dat jou kleingraangewasse
maksimum graanvul en kwaliteit behaal om die beste opbrengs op belegging te
waarborg.
Abacus
®
- die
AgCelence
®
-oplossing vir koring en gars - lewer:
•
Uitstekende siektebeheer
•
Verhoogde verdraagsaamheid teen stremming
•
Verbeterde graanvul en kwaliteit
•
Verbeterde opbrengs
Met Abacus
®
is die perfekte oes nie ’n illusie nie.
BASF Suid-Afrika (Edms) Bpk.
•
Sestiendestraat 852, Midrand, 1685
•
Posbus 2801, Halfweghuis, 1685
•
Tel: +27 11 203 2400
•
Faks: +27 11 203 2461
Webwerf:
www.agro.basf.co.zaMobiele webwerf: m.agro.basf.co.za Epos:
AgCelence-za@basf.comAbacus
®
Reg. Nr. L8048 Wet Nr. 36 van 1947. Aktiewe bestanddele:
F500
®
62,5 g/
l
. Epoxiconazole 62,5 g/
l
. Skadelik.
F500
®
– Pyraclostrobin. Verwys asb. na die produketiket vir gebruiksaanwysings.
Abacus
®
en
AgCelence
®
is geregistreerde handelsmerke van BASF.