Background Image
Previous Page  2 / 116 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 2 / 116 Next Page
Page Background

Kontak een van ons spesialiste by

Tel: +27 (0)21 809 2500

l

E-pos:

info@bester.co.za

ONS SPESIALISEER REEDS VIR

20 JAAR IN GRAANBEMARKING

Bester graanafdeling bestuur die bemarking- en

voorsieningsketting van graan, vanaf produksie tot

verwerking, vir produsente en meulenaars in die

menslike voedsel- en veevoersektor.

Wintergrane: Koring, Hawer, Gars, Canola, Korog

en Lupiene asook Somergrane: Wit– en geelmielies,

Sojabone en Sonneblomsaad.

Bester bied verskeie kontrakterings opsies vir

beide silo lewering of plaaslaai bemarking van

betrokke produkte:

Opberging

Verskansing strategieë

Unieke Bester bemarkingsplan

Ons hou ons kliënte ingelig oor markte

en prysbewegings

facebook.com/BesterFeedAndGrain