Jannie de Villiers, Brylyne Chitsunge (‘n produsent van Cullinan) en die
Ambassadeur van Haïti, Stéphan D’Ennery Déjoie.
Jaco Breytenbach (Graan SA-hoofbestuurslid vir Streek 19),
Japie Grobler (voorsitter: Agri-Sector Unity Forum), John en
Jenny Mathews (Sannieshof) en Andries Theron (visevoorsitter:
Graan SA) gesels kopstukke in die VIP-lokaal.
Dean Macpherson (DA se skaduminister vir Handel en Nywerheid)
het die Graan SA NAMPO Oesdag saam met Annette Steyn (DA se
skaduminister vir Landbou, Bosbou en Visserye) bygewoon.
Willie Linde (Graan SA-hoofbestuurslid vir Streek 15) het hulle by
die Oesdag verwelkom.
PJ Bouwer (besturende direkteur: Nedbank Lesotho Beperk),
Jannie de Villiers, Koning Letsie III van Lesotho en Israel Motlhabane
(Graan SA-hoofbestuurslid vir Streek 31) in Graan SA se VIP-lokaal.
Belangrike gaste
Vervolg van bladsy 9
TERUGBLIK
NAMPO 2015
Spesiale
Vervolg van bladsy 11
12
Augustus 2015
Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, Senzeni Zokwana, het
NAMPO 2015 bygewoon om deel te neem aan ‘n
Nasie in Gesprek
-dialoog
oor arbeidsverhoudinge. Volgens Jannie de Villiers (uitvoerende hoofbe-
stuurder: Graan SA) was Minister Zokwana se teenwoordigheid ‘n pluimpie
vir Graan SA en vir landbou in die breë. Die graanbedryf het waardering
daarvoor dat hy deurlopend moeite doen om met kommersiële landbou
kontak te maak. Hy is waarskynlik die eerste landbouminister sedert 1994
om die Oesdag te besoek.
Koning Letsie III van Lesotho (David Mohato Bereng Seeiso) saam met
Victor Mongoato (visevoorsitter: Graan SA).