SANSOR hou 26ste jaarkongres
D
ie Suid-Afrikaanse Nasionale Saadorganisasie (SANSOR)
het hulle jaarkongres hierdie jaar op 7 en 8 Mei in Kaap-
stad gehou.
Prof Mohammad Karaan, dekaan van die departement Landbou-
wetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch, was die hoof-
gasspreker tydens die kongres. Sy aanbieding het gehandel oor die
vooruitsigte en uitdagings vir landbou in die nasionale ontwikke-
lingsplan.
Tydens die Agronomie-sessie, het die voorsitter van dié komitee,
mnr Willem Engelbrecht, gesê dat een van die belangrikste uit-
komste in die verslagperiode, die stigting van ‘n komitee was wat kyk
na die ontwikkeling van ‘n eindpunt-tantiemesisteem. Die gevormde
komitee bestaan uit lede van SANSOR, Graan SA, Departement
van Landbou, Bosbou en Visserye en Agbiz Grain.
Tabel 1
dui
die saadmark van agronomiese gewasse vir 2014/2015 aan.
105
August 2015
AKTUEEL
CORNÉ LOUW,
senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA
GEWAS
MASSA (KILOGRAM)
MARK-
WAARDE
GEBASEER
OP HANDELS-
VERKOOPPRYS
(SAADPRYSLYS)
R MILJOEN
MASSA (KILOGRAM)
PLAASLIKE
MARK
UITVOER-
MARK
GMO’S
(PLAASLIKE
MARK)
BASTERS
(PLAASLIKE
EN INTER-
NASIONALE
MARKTE)
OOPBESTUIFDE
[NIE-BASTERS]
(PLAASLIKE EN
INTERNASIO-
NALE MARKTE)
Gars
6 970 647
3
44,50
0
0
6 970 650
Kanola
488 368
140
71,71
0
275 258
213 250
Katoen
173 850
0
20,49
173 850
0
0
Droëbone
4 540 007
412 300
153,71
0
0
4 952 307
Droë ertjies
704 375
0
6,49
0
0
704 375
Durum-koring
0
0
0
0
0
0
Graansorghum
673 910
1 129 850
61,89
0
1 521 325
282 435
Grondbone
1 424 760
20 000
27,31
0
0
1 444 760
Nierboontjie
924
0
0,09
0
0
924
Oop bestuifde mielies (wit)
2 241 751
1 906 605
44,58
0
0
4 148 356
Oop bestuifde mielies (geel)
1 176 175
109 658
11,13
0
0
1 285 833
Sojabone
13 306 226
289 050
289,94
12 784 904
0
13 297 076
Suikerbeet
0
0
0
0
0
0
Sonneblom
2 094 124
412 558
140,19
0
2 238 103
268 579
Tabak
6
115
4,40
0
85
36
Koring
13 835 920
226 150
121,30
0
0
14 062 070
Ander agronomiese
gewasse
9,86
Totaal
48 024 132
4 514 429
1 007,58
12 958 754
4 034 771
43 031 740
BASTERMIELIES:
60K EENHEDE
60K EENHEDE 60K EENHEDE
60K EENHEDE 60K EENHEDE
Geelbaster:
Kommersiële mark
860 624
8 437
1 800,18
613 574
869 061
0
Geelbaster: Kleinboermark
3 730
22 405
17,76
725
26 135
0
Witbaster:
Kommersiële mark
597 403
9 766
1 239,83
475 498
607 168
0
Witbaster:
Kleinboermark
14 276
4 884
56,34
3 949
19 160
0
Totaal mielies
1 476 032
45 492
3 114,11
Totaal
4 121,69
TABEL 1: SUID-AFRIKAANSE SAADMARK VIR AGRONOMIESE GEWASSE VIR 2014/2015.
Tydens dié kongres is SANSOR se raad van direkteure verkies. Voor:
Gert Heyns (Monsanto SA) (voorsitter), Lukeshni Chetty (hoofbestuur-
der), Willem Engelbrecht (Klein Karoo Saad Bemarking) (ondervoorsit-
ter). Agter: David Durandt (Seedcor), David Malan (Klein Karoo Saad
Produksie), Susan Allen (Sakata Seed) en Jan Coetzer (Advance Seed).