1
August 2014
Ontmoet ons
medewerkers...
o
wen Rhode is op Tulbagh
gebore en het op Welling-
ton in die Wes-Kaap groot-
geword. Hy het aan die
Sekondêre skool Weltevrede ge-
matrikuleer waarna hy sy BSc-
asook BSc (Hons) enMSc-graad in
Mikrobiologie aan die Universiteit
vanStellenboschbehaal het.
In 2004 het hy as navorser by die WNNR begin werk en hy is
in Mei 2006 aangestel as navorser by die LNR-Instituut van
Graangewasse se Departement Agronomie. Sy navorsing fokus
op die impak van bewaringsboerdery op grondbiologie. Hy
werk ook saammet verskeie tersiêre instellings wat fokus op
water- engrondekologiese studies.
Owen is ongetroud en ‘n groot ondersteuner van krieket, rugby,
sokker en Formule 1-wedrenne.
Lees gerus sy artikel “Mikorisa, die produsent se vennoot in
bewaringsboerdery” opbladsy 104 vandiéuitgawe.
A
griculturalmachinery sales aredependent
onmany factors,with “price” being themost
significant one. Themajorityof SouthAfrican
agriculturalmachines are imported,making
theexchange rate an important aspect. The
weakeningof the randvalue contributes tohigher
agriculturalmachineryprices, (andviceversa).
Dohighmaizeprices encourageproducers to
buy agricultural equipment?
PETRUFOURIE
and
WANDILESIHLOBO
(economists: Industry
Services, GrainSA) focusonmonthly tractor
sales,maizepriceversus tractor sales,maize
priceversusharvester sales and lastlymaize
priceversusother agriculturalmachinery
and inputs, in their articleon
page14
.
MEDEWERKERS
vir hierdie uitgawe
AndréAgenbach, UsmanAly, AlfredAndrag, PietmanBotha, AlanBrowde, NomveloButhelezi,GodfreyChigeza, ChrisDannhauser, PhilipdeVaal, JanniedeVilliers,
ArnoduPlessis,Mazwi Dlamini, JanduPreez, Petru Fourie, Bradley Flett, RobbieHall, ChristoHelm, JoseyHendriks, Koos Kirsten, ErnaKruger, LouiseKunz, Arend Langer,
Wessel Lemmer, Corné Louw, ArthurManning,WimpieMare, JennyMathews, JolandaNortjé,MariannePeake, PJ Pieterse, ZakkiePretorius,OwenRhode, Jacques Saayman,
Wandile Sihlobo, Ruth Schultz,Gerrie Smit, Hendrik Smith, Roelf Stofberg, Tim Stuenkel, André Swanepoel, Tarekegn Terefe,Wayne Truter,Gerrie Trytsman, Hans vander Berg,
De laRey vanHuysteen, Boet van Tonder, Henry vanVuuren, Anita van Zyl, Chris Venter, DavidViljoenenWillemVoogt
e
k het ‘n tikmasjien present gekry! ‘n Regte, egte outydse tik-
masjien. Ek wou al vir hoe lank graag so een hê. My ouma
het een gehad en dit was vir my heerlik as ons vakansies
daar gaan kuier het omdaarop te tik (ofmoet ekeerder sê “te
slaan” – ‘nmensmoet mos krag hê om die sleutels te druk).
En as jy te haastig is, slaan die hamertjies agter teenmekaar
vas enmoet jy dit eers losmaak voor jy verder kan tik. En die tiklint was
in twee kleure: rooi en swart. Endit isgladnie somaklikom ‘n fout som-
mergou te
delete
nie–nee, jymoet flaterwaterdaarvoorgebruikeneers
wagdat dit droog is voor jy verder kan tik.
‘nTikmasjien is natuurlik iets baie vreemds vir kinders.My jongstewou
die eerste keer wat sy dit gesien het, weet: “Mamma, watse betaal-
ding is dit?”Gedink dit is eenof ander kasregister (of
till
soos ons almal
sommer praat). Dit is vir hulle vreeslik vreemd om te dink ‘nmens het
daarop getik – dit was soos die eerste rekenaars gewees. En natuurlik
moet hulle (en diemaatjies) elke keer wat hulle daar verby stap, eers ‘n
paar sleutels druk. Anders asmet ou tikmasjiene of boerderytoerusting
wat vir nostalgiese redes uitgestal word, bied
SAGraan/Grain
vandees-
maand ‘n blik op die jongste landboutegnologie. In dié uitgawe fokus
ons op werktuie en implemente en ‘n mens se mond hang oop as jy
lees vanwat trekkers enmasjinerie vandag alles kandoen –omnieeers
te praat van diewonder van presisieboerdery nie!Wonder wat sou die
oupas en oupagrootjies gesê het wat daardie jaremet osse en ‘n een-
skaar handploegdie landmoes bewerk?
Vrouemaand
Augustus is Vrouemaand en
SAGraan/Grain
het by Unati Speirs (hoof-
direkteur: Landbou-prosessering, Departement van Handel en Nywer-
heid) gaan inloer enmet dié formidabelevrouoor haarwerkgaangesels
(bladsy 110).
Op ‘n vraag of sy glo dat landbou in Suid-Afrika ‘n toekoms het, ant-
woord sy: “Ja, beslis.” Gaan lees gerus hoekom sy dink voedsel moet
asdeel van toerisme ingesluitwordenhoekom ‘nvoedselkaartmeer in-
ternasionale besoekers na Suid-Afrika sal lok. En natuurlik het ons haar
gevra hoe sy haarwerk engesinslewe balanseer. “Ek lag altyd as ek die
vraag gevra word, want dit is nie ‘n vraag wat mans ooit gevra word
nie!” was Unati se reaksie. Haar wens vir vroue tydens Vrouemaand is
dat vroue aan die voorpunt sal kom en betrokke sal raak. Sy sê juis: “I
believe that womenwill helpbring about change if they start participat-
ing at any level.”
Ek wil vandag ‘n kersie aansteek vir al die vroue daarbuite – spesiaal
dié wat die broodwinner van hul huishouding is. Soos Sophie wat by
my werk. Sy haal soggens 6:00 die bus om 8:00 by die werk te wees;
indie aande kom sy baie keer eers 19:00 tuis as sy vir ‘nbusmoet wag.
Sophie onderhou haarman (wat niewerk kry nie), haar een dogter (ook
werkloos), vier kleinkinders en ‘n seun op universiteit wat vir ‘n dokter
studeer...Is dit nie ongelooflik nie? Gewone vrouewat met dít wat hulle
het, die byna onmoontlike verrig. Gaan lees gerus ook Sibongile Suthu
se storieopbladsy 98.
Ons salueer julle.
ESTIEDEVILLIERS,
redakteur
VOORPUNT
O
m effektiwiteit endoeltreffendheidopdie
plaas te verhoog, is dit belangrik om teweet
hoeveel brandstof ‘n trekker gebruik om ‘n sekere
aksieuit te voer enhoeveel begrootmoet wordom
die trekker in stand tehou.
PIETMANBOTHA
(
SAGraan/Grain
medewerker) kyk op
bladsy 16
hoe jymeer effektief kanwerk; kanweet wat jou
koste is en sóduur bewerkingskoste kanhokslaan.
D
iplodia ear rot is possibly themost damag-
ing and important ear rot disease in southern
Africa. According to
BRADLEY FLETT
(ARC-Grain
Crops Institute),Macrospora ear rot can easilybe
confusedwithDiplodia ear rot, not onlybyproduc-
ers, but by agricultural advisors and agronomists
aswell. On
page 94
he takes a look at Diplodia
ear and stalk rot ofmaize and recently isolated
mycotoxins.