ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA
POSBUS 74087, LYNNWOOD RIDGE, 0040
Tel: 086 004 7246
www.grainsa.co.za
SUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
SA GRAAN/GRAIN,
POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
Tel: 086 004 7246
E-pos:
marina@grainsa.co.za
REDAKSIE
Dr Dirk Strydom
BESTUURDER: GRAANEKONOMIE EN BEMARKING
Tel: 086 004 7246 • Sel: 082 852 4810
E-pos:
dirks@grainsa.co.za
REDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 081 236 0534 • Sel: 083 490 9449
E-pos:
estie@infoworks.biz
BESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.biz
REDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.biz
GRAFIESE ONTWERP:
Nadine Stork
Infoworks Media Publishing
Tel: 018 468 2716 • E-pos
: nadine@infoworks.biz
DRUKWERK:
Typo Print
Tel: 011 402 3468/9
MASSAVERSPREIDING:
Prosource
Tel: 011 791 0410
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE MEDIA – Kaapstad
Jurgen van Onselen – Advertensiekoördineerder
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgen@kolbemedia.co.za
SCHMILTZ MARKETING – Johannesburg
Ruth Schultz – Advertensiekonsultant
Tel: 081 480 6413 • Sel: 083 583 5243
E-pos:
ruth@schmiltz.co.za
GRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 086 004 7246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA by
www.grainsa.co.za
of skandeer dié
QR-kode:
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
´Advertorials´ are paid articles; while ´product informa-
tion´ articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
Massey Ferguson se hoëspesifikasie-trekkers
bo 120 kW maak plaaslik naam vir produk-
tiwiteit en optimale brandstofverbruik en die
gerieflike hantering van gevorderde funksies.
Die reeks is vanjaar verder opgegradeer om aan
plaaslike produsente se behoeftes te voldoen.
3
Voorblad
/
Cover
Augustus 2018
102
Dis tyd dat
VROUE
in landbou opstaan
D
it is noodsaaklik dat vroue hul regmatige plek in landbou
begin inneem, is die slotsom waartoe ‘n paneel van
leiervroue in ‘n gesprek hieroor in die
Nasie in Gesprek
-
reeksop vanjaar seNAMPOOesdaggekomhet.
“Die vrou was nog net altyd daar…die nek van die besigheid en
op die agtergrond. Dit hoort nie so nie,” het me Preline Swart,
visevoorsitter van Graan SA, gesê. Sy bedryf saammet haarman,
Ralph, en sy twee seuns, Jacques en Leaan, die Swart-boerdery
by Elim in dieWes-Kaap. Vandag is dit ‘n suksesvolle kommersiële
boerdery nadat Ralphmet net een skaap begin het en vir jare geen
hulpontvanghetom totophierdie vlak te vordernie.
“Jy het net soveelwaarde sooswat jouman vir daardie besigheid
het. Neem jou regmatige plek in,” het Swart gesê. Sy het byge-
voeg dat dit voorts bitter belangrik is dat plaaswerkers ook voel
dat hulle deel van die boerdery is. “As ons werkers na iets op die
plaas verwys, verwys hulle na dit as ‘ons’ s’n. Ek is een vrou tussen
‘n klompmans.Dit kon seker nie vir hullemaklik gewees het ommy
te aanvaarnie,maarhullehetditgedoen.
“Mans sien ons te dikwels as blote emosionele wesens. As jy die
dag blinkoog is, of dalk ‘n traan in die oog het,wonder hullewat is
nouweer verkeerd.Maar dit is omdat ons passievol is oorwat ons
doen,”het sygesê.
Dit is juishierdiedimensiewatvrouena ‘nboerdery kanbring. “Daar
waar ek vandaan kom, is ons deesdae betreklik presies ingestel op
gelykheid. ‘nManword niemeer voorgetrek net omdat hy ‘nman
is nie. Op ‘n plaas word mos nie meer net op die lande geboer
nie; boerdery is ‘n groot besigheid met heelwat kantoorwerk en
administrasie.
“Gee vir ons (vroue) wat ons kan en wil doen en moenie
ons terughou net omdat ons vroue is nie.” Beide Swart en
meMarion Shikwinya (besturende hoof van Afgri se Harvest Time
Investments) het benadruk dat vroue ook in leierskapstrukture
van grootmaatskappye en by die ontwikkeling van beleid en rege-
ringbetrekmoetword.
“Ons vroue doen deesdae nie meer net primêre produksie nie.
Hoekom kan ‘nvrounieookdieuitvoerendehoofvan ‘nmaatskappy
word nie?Wat gedoen moet word, moet gedoen word. Dis hoog
tyddatons vrouebevorderwordnawaaronsmans is.”
Shikwinya meen voorts dat primêre landbouproduksie nie al is
wat by ‘n sterker vroulike hand en insig kan baat nie. Dit behoort
ook op die vlak van beleidsontwikkeling en in die leierskapstrukture
vangroot landboumaatskappyewaarde tebied.
Meer as een van die paneellede het daarop gewys dat vroue nie
net 50% van die bevolking beslaan nie, maar dat kleinboerderye
ook ten minste 50% van die voedsel wat ‘n bydrae lewer dat hul
gesinne oorleef, lewer. Hierdie vroue moet tot kommersiële vlak
opgehefword.
“In kleinskaalse boerdery is ten minste die helfte van die boere
vroue,” hetme JaneMcPherson (bestuurder:Ontwikkelende Land-
bou, Graan SA) gesê. Sy sê waar boerdery almeer op winsbejag
ingestel geraak het, het mans toenemend begin oorheers en het
vroue op die agtergrond getree. Dit geld egter nie op alle gebiede
nie.Diemeeste vroue voel steedsminderwaardig teenoormans.
“Daar is ‘n groot klomp vroue in die kleinskaalse sektor – en al hoe
minderwaarboerderyegroter raak.Daar kleef ‘n soortvan ‘n stigma
aan jou as jy ‘n vrou(eboer) is,maar vergeet daarvan; gaan net aan
metdiewerk.”
McPherson waarsku vroue in landbou om nie skielik hardvogtig
te raak nie. Mans en vroue is wel gelyk, maar het verskillende
103
August 2018
AKTUEEL
Vrouemaand
MARLEENSMITH,
SAGraan/Grain
medewerker
eienskappe en spesifieke oplossings moet ontwikkel word om
vroue op groter skaal te bemagtig en te betrek. “Partykeermoet jy
maar ‘n traan stort;dit isnie altydnét slegnie.”
Beide McPherson en Swart het in ‘n pleidooi gevra dat passie
en empatieweer in landbou teruggeploegmoetword. Die paneel-
lede was dit ook eens dat die regte mense vir ontwikkelingshulp
gekies moet word – en dat ‘n vrou versigtig selfondersoek moet
doen voor sybesluitomby landboubetrokke te raak.
“Ek het geen agtergrond van boerdery gehad nie,” het Swart
gesê. “Jy moet ‘n passie daarvoor hê en eers selfondersoek
doen voor jy betrokke raak. As jy besluit om te boer,moet jy by
jou naaste Departement van Landbou vir hulp gaan aanklop. Raak
by georganiseerde landbou ook betrokke, dan gaan deure vir jou
oop. Kyk byvoorbeeld na Graan SA se landbou-ontwikkelingspro-
gram.Daarvandaan volg die ander goed vanself –mits jy passievol
daaroor is.”
Een struikelblok is, volgens Swart, dat die regering geneig is om
‘n boer tot op ‘n sekere vlak te neem,maar dan sy hand los. “Hulle
gaan nooit terug na waar hul hom gelos het nie. Te veel mense,
wat nie selfwil boer nie, kry boonop ondersteuning. Hullemoenie
netdie koerantewilhaalnie.”
Daarom moet vroueboere wat self vooruit wil gaan, “nie vergeet
vandiéwat agterhul isnie.Helpdie vyf ander agter jouook”.
McPherson beaam: “As ek ‘n ou met skerppuntskoene wat hulp
soek hier sien instap, danweet ek sommer hywil nie noodwendig
selfboernie.”
Me Rita Andreas, navorser in landelike ontwikkeling by die Dra-
kenstein-munisipaliteit in die Paarl, meen die regering se betrok-
kenheid by die opheffing van boere is van kardinale belang. “Die
regering salmóét inkoop. Hulle kan nie eenkant staan nie. Jy kan
nie vir iemand ‘n plaas gee en sê gaan boer daar nie. Hullemoet
betrokkebly.”
Symeen een “gereedskapstuk”wat gebruik kanword om druk op
die regering te plaas en beleidsverandering te bewerkstellig, is om
die talle suksesse van kommersiële vroueboerewyer te verkondig.
Só kan veranderinge en transformasie in landbou vinniger be-
werkstelligword.
VolgensMcPherson bly dit steeds ‘n groot uitdaging om aan klein-
boere toegang tot moderne tegnologie te gee. Hierby het heel-
wat boere toegang tot grond,maar hulle kan nie plant nie omdat
hulle nie grond besit nie. “Om net vir hulle geld te gee, lewer geen
bydraenie.”
Nogtans moet Suid-Afrikaanse vroue in landbou nie aanhou dink
dat dit nie gedoen kan word nie. “Kom ons werk uit hoe ons dit
kán doen,” sê sy. Uiteindelik moet bekwame vroue nie huiwerig
wees om op hul regmatige plek in die landbou aan te dring nie. “Ek
glo nie enigeen gaan in jou pad staan en jou nie daar wil hê net
omdat jy ‘n vrou is nie. Diemeeste van ons hier weet nie wat dit
is om snags jou kinders in die bed temoet sit sonder dat daar kos
indiehuiswasnie. ‘nVrou kanhiermee empatiehê.
“Ons isnie almaldieselfdenie,maaronshoefnie enonswilooknie
dieselfdewees nie.Ons behaal groot suksessemet vennootskappe
tussen kleinboereengroot kommersiëlemaatskappye, soosmetdie
verskaffing van insette. Kom ons begin deur armoede te verlig en
hongersnooduit tewis,”hetMcPhersongesê.
DieNasie inGesprek-paneelwat vroue indie landbouop vanjaar seNAMPOOesdagbespreekhet:RozanneMcKenzie (gespreksleier),
JaneMcPherson,PrelineSwart,MarionShikwinya enRitaAndreas.
Foto's:BrandRepublic
VROUEMAAND
OP PLAASVLAK
/
ON FARM LEVEL
84
Is daar lig aan die einde van die liggingsdifferensiaaltonnel?
86 Effektiwiteit lei na doeltreffendheid
Deel 3: Reëngebruiksdoeltreffendheid in die Noordwes-streek
90
Is herfskommandowurm ‘n gevaar vir Wes-Kaapse
koringproduksie?
92
Impact of weeds and nematodes on crop production
94
Wheat turnaround strategy: Value for producers?
AKTUEEL
/
RELEVANT
98
Agri SA “phakisa” met plan vir plaaswerkers
100 Grain SA/Sasol photo competition:
Taking weird, but wonderful
photographs
101
Klimaatslim-landbou is sleutel tot voedselsekerheid
102
Dis tyd dat vroue in landbou opstaan
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
Steek hande op om te help
5
Grain SA Point of View:
Put up your hands to help
7
Uit die Woord
104 E-posse:
Die smous
102