Werktuie & toerusting
Fokus
Trekkrag van trekkers in
die trekkervloot
Die totale trekkrag in die Suid-Afrikaanse
trekkervloot staan tans op 6,89 miljoen kW.
Dit het skerp toegeneem sedert die trek-
krag ‘n minimum van 4,26 miljoen kW be
reik het.
Die gemiddelde krag (kW) van trekkers in
die totale trekkervloot het die afgelope paar
jaar geleidelik toegeneem. Dié styging in
gemiddelde krag kan in
Grafiek 7
gesien
word: Dit het vanaf 72,3 kW (tien jaar gelede)
na die huidige 78,1 kW toegeneem.
Inset-oorsig
Grafiek 6: Verspreiding van trekkervlootouderdom.
Grafiek 7: Gemiddelde trekkrag van trekkervloot.
Graan SA/Sasol fotokompetisie
KATEGORIE TOERUSTING
JAAR-TOT-JAAR-VERANDERING (%)
TENDENS
APRIL 2018
MEI 2018
Trekkers
-5,6
-5,1
Opwaarts
Stropers
+3,8
+4,0
Opwaarts
Hooi en veevoertoerusting
-1,8
-1,6
Opwaarts
Implemente
+0,5
+0,3
Afwaarts
Gemiddeld
-2,4
-2,0
Opwaarts
Bron:
AGFACTS
newsbrief
Tabel 1: Jaar-tot-jaar-verandering in landboumasjineriepryse.
19
August 2018