Background Image
Previous Page  57 / 154 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 57 / 154 Next Page
Page Background

51

GRAANGIDS

2016

GRAIN GUIDE

HUSQVARNA

HANDHAAF KOSTE-

DOELTREFFENDHEID

VAN DIE BEGIN

TOT DIE EINDE

Ons weet dat die belegging wat u maak wanneer u u toerusting koop nie beperk is tot

die aankoopprys van die produk nie. U masjiene moet onderhou en gediens word om dit

optimaal te kan benut. Wanneer u belê in ware Husqvarna onderdele en toebehore, kan

u gerus weet u masjien is met die beste kwaliteit onderdele toegerus. U sal ook vind dat

Husqvarna een van die mees koste-doeltreffende , wieg-tot-graf-oplossings vir u besigheid bied.

Vir meer inligting, besoek gerus

www.husqvarna.co.za

HUSQVARNAYTH2242TDRF

Endurance Series

Enjin · V-Twin · 20 hp · hidrostatiese · 107 cm snywydte

HUSQVARNA 455 RANCHER II

55.5 cc · 2.6 kW · 15" 3/8 058 · 5.9 kg · AutoTune™

HUSQVARNA 345FR

45.7 cc · 2.1 kW · 8.5 kg · X-Torq · LowVib · Smart Start

Hierdie kragtige tuintrekker met "side ejection" is ontwerp vir

grondeienaars wat ‘n betroubare masjien benodig om in al hul

grassnyvereistes te voldoen.

Die 455 Rancher is die ideale kettingsaag vir grondeienaars en

deeltydse gebruikers wat ‘n hoë-aangedrewe kettingsaag benodig vir

vele vereistes.

Die Husqvarna 345FR sluit in ‘n snoeierkop, graslem en saaglem

om dit ‘n hoogs veelsydige eenheid vir gebruikers wat die voordele

vereis wat aangebied word deur beide produkte in een, dus ‘n

buigsame oplossing.

GEREEDWANNEER U IS