Cut losseswith
PRECISION
Plantwith
VISION
ProcessMonitor
forAirSeeders
Area
Speed
Tachoup to4axles
Alarmoneach function
Easy to install
Bin/Tank full
Bin/Tankempty
ProudlyMade
inSouthAfrica
Tel: 0123453193
Fax: 0123456763
Web:
Email:
Sales:
PlanterMonitor
Seedper 100mperrow, seedpopulation
Hectaresworkedandmuchmore
Easy to installandmaintain
Fertilizerand turningofaxles
Canbeapplied tomostplanters
Real tough, rustandwaterresistant
FOKUS
Diere
Spesiale
Soos verwag word, is die veepryse laag gedurende April en hoog
rondom Desember. Die hoofdrywer hiervan is die aanbod en aan-
vraag na vleis. As die speenkalfprys beskouword, soos in
Grafiek 2
aangetoon, is dit so dat daar baie ooreenkomste is tussen die alge-
mene vleisprystendens endié vandie speenkalfpryse. Indie grafiek
kangesienworddat algemenespeenkalfpryse laag isvanafMaart tot
enmet Junie, waarna die pryseweer begin styg náDesember. Hier-
die prystendense van veral die speenkalwers, reflekteer die aanbod
endit raak die primêre produsent omdat hy gewoonlik binne hierdie
tye sy speenkalwersmoet bemark.
Grafiek 2: Tendense van speenkalfpryse.
Met dank aanAMT