1
October 2014
Ontmoet ons
medewerkers...
l
ianaStroebel isopOudtshoorn
in die Wes-Kaap gebore. Sy
matrikuleer aan Hoërskool
Voortrekkerhoogte in Pretoria
waarna sy Landboubestuur by
NMMU op Saasveld studeer. Sy
het ook ‘n Honneursgraad in Inter-
nasionale Veeproduksie by CAH in
Dronten Nederland gedoen en ‘n
Meestersgraad inVolhoubare LandboubyKovsies verwerf.
Liana het in middel 2012 by Graan SA aangesluit nadat haar
loopbaanpad ‘n draai by NMMU, in Noord-Ierland asook in
Australië op ‘n skaap- en ‘n melkplaas gemaak het voor sy
streekskoördineerder by die MPO Wes-Kaap was. Liana het
‘n passie vir landbou-ontwikkeling. “Dit is ‘n voorreg om die
geleentheid te kryom ‘npadmet ‘nprodusent te stap en te sien
hoe hy/sy oor tyd in ‘n kommersiële produsent verander. Dit
voel of ons ‘n verskil maak.” Sy is ongetroud en vang graag in
haar vrye tydvis, houvan kampeer en ry kanoe. Leesgerushaar
artikels oor die Graan SA Winterreënvalstreek koördinerende
komitee wat vergader het en die nuwe Garsstudiegroep in die
Wes-Kaap (albei op
bladsy 12
).
A
bsesse inplaasdiere soos skape, bokkeen
beeste kom redelik algemeen inSuid-Afrika
voor enveroorsaakgroot ekonomieseverliese. Dit
kanegter voorkomenbeheerword indiengereelde
endoeltreffendevoorsorgmaatreëls ingestel word.
Dr
JANDUPREEZ
(Instituut vir Suiweltegnologie)
verduidelikop
bladsy40
hoedit gedoen kanword.
Hybespreekook vuilbeksiekte (
bladsy42
) en
jaagsiekte (
bladsy44
).
V
eeprodusente “boer” eintlikmet gras enmoet
diegrasplant en sy chemiese reaksiesgoed
verstaanom ‘n suksesvollegrasboer tewees.
HENNIEDUTOIT
(NWKLandboubestuursdienste)
verduidelikop
bladsy46
hoëdrukbeweiding
of ultrahoëdrukbeweidingwat dieveldoor tyd
verbeter en terselfdertydookdiedrakragvandie
plaas verbeter.
MEDEWERKERS
vir hierdie uitgawe
PietmanBotha, LoffieBrandt, KimCoetzee, ChrisDannhauser, PetrusDelport, LeondeBeer, Arthur deVilliers, JanniedeVilliers, BertiedeWet, HannesDreyer,
HennieduPlessis, JanduPreez, Henniedu Toit,Wessel du Toit,Wimpiedu Toit, Leon Eksteen, Vlok Ferreira, Driekie Fourie, Sonia-Mari Greyling, Niels Harmuth,
IanHeyns, Charl Hunlun, FrikkieKirsten, Koos Kirsten,Wessel Lemmer, Corné Louw, AndréMalan, PhanuelMalebana, NielMarais, FransMinnaar, JolandaNortjé,
PJ Pieterse,MarethaPretorius, CharlieReinhardt, Loureine Salomon, Aneen Schoeman, Ruth Schultz,Gerhard Schutte,Gerrie Smit, Hendrik Smith, Sonia Steenkamp,
Liana Stroebel, Tim Struenkel,Wayne Truter,Gerrie Trytsman, JacobaVaessler, Pierre vanRooyen, DavidViljoenen Emil vonMaltitz
o
nsbuurvrou isdoof. Sy lees lippe, so ‘nmensmoet baie sta-
dig en duidelikmet haar praat en tussendeurmet jou hande
beduie. Buurvrou het ‘n vyfjarige seuntjie wat sy alleen
grootmaak. Ek wonder dikwels hoe dit moet wees om nie
jou kinders se gelag te kan hoor nie; om nie te hoor as hulle
in die aand bang na jou roep as hulle ‘n nagmerrie het nie;
omnienamusiek te kan luister nie; of omnievroegoggend (veral nou in
die lente) die voëltjies buite tehoor kwetter en kweel nie.
‘nMens aanvaar gehoor (jou sintuie) so baie keer sommer as van self-
sprekend. Totdat ek so ‘n tydjie terug ‘n oorinfeksie opgedoen en vir ‘n
tyd lank heeltemal doof inmy een oor was. Wat ‘n aaklige gevoel is dit
nie! Jy kan ook nie duidelik hoor nie – jy moet die heeltyd vra dat al-
mal herhaal wat hulle gesê het. En as jy in ‘n vertrekmet baiemense is,
voel dit of jy wil weghardloop: Dit is net ‘n geraas in jou kop. Praat jy,
klink dit asof jy onderwater praat óf jou kop in ‘n ronde, leë visbak hou.
Dit hetmynet laat besef hoegelukkig (enbevoorreg) ‘nmens isomnor-
maal engesond te kanwees...hoedankbaar ‘nmensmoet wees.
Dis heerlike lente!
Oktober is nou maar eenmaal ‘n spesiale maand. Soos wat Jannie
de Villiers (uitvoerende hoofbestuurder, Graan SA) ook tereg daarna
in sy rubriek
Graan SA Standpunt
verwys. “Dit is dalk nie die begin
van ‘n nuwe jaar nie, maar wel die draai van die seisoen wat soveel
belofte inhou vir dié wat die grond bewerk. Oeste word ryp en oestyd
breek aan vir diemanne van die suide. Vir die landbouers in die noorde
is dit planttyd. Vir ons as graanprodusente het die draai van ‘n seisoen
‘n baie spesiale invloed op ons lewens, nie net fisies nie, maar ook in
ander opsigte. Daar is botselswat vir ons die tekens aandui dat die sei-
soen draai, die temperatuur verander en vir sommiges kom die reën.”
In die rubriek deel hy ‘n paar botselswat hy die afgelopemaand in ons
landbou-politiekeomgewingwaargeneemhet.
So aan die begin van die lente begin diegene met vee op die plaas
ook verlangend vir reënwolke uitkyk sodat die velddarem net sobietjie
kanbegingroei – veral nadieverwoestendebrandewaaronder boere in
dieVrystaat en elders die afgelope tyddeurgeloophet.
In dié uitgawe het ons ‘n spesiale fokus op diere en bespreek ons
van dierevoeding en kuddestruktuur regdeur tot by dieregesondheid.
Gaan lees meer oor ‘n optimale kuddestruktuur vir ‘n winsgewende
beesboerdery (bladsy 20); praktiese bulbestuur (bladsy 24); gerieflik-
heidseienskappe by vleisbeeste (bladsy 28) en goeie vooruitsigte vir
rooivleis (bladsy 32). Het jy al gewonder of jy die regte beesproduk-
siestelsel gebruik? Blaai na bladsy 35. Op bladsy 46 kan jy lees hoe
veldbestuur die kwaliteit van veld kan verbeter.
Maak vroegoggend vir jou ‘n beker koffie, vat
SAGraan/Grain
en gaan
sit op die stoep en luister met ‘n nuwe oor na voëltjies in die agter-
grond terwyl jy die uitgawe bestudeer. Oktobermaand is mos nie ver-
niet diemooiste,mooistemaandnie enmin tye vandie jaar komdarem
by ‘n vroeë lenteoggendopdieplaas.
Geniet dit en lees (en luister) lekker!
ESTIEDEVILLIERS,
redakteur
VOORPUNT
L
EONDEBEER
(NasionaleWolkwekersvereni-
ging) vertel ons op
bladsy 50
meer oor die
doelwitte vandiéprodusente-organisasieswat
diebevordering van ‘n vriendelikebeleids- en
wetgewendeomgewing vir diebedryf; die skep-
ping van ‘ndoeltreffendeproduksie-omgewing;
diedaarstelling van ‘nbetermarkomgewing; endie
totstandbrenging van ‘n volmagtige, institusionele
omgewing ter ondersteuning vandiewolbedryf
tendoel het.
V
olgens dr
CHARLIEREINHARDT
(Universiteit
vanPretoria endekaan, VillaAcademy) is
diegrootstebron vanonkruidop ‘ngewasland,
dieonkruid “saadbank”, dit wil sê, die voorraad
lewensvatbare saadwat indiegrondbeskikbaar is.
Die saadbank is oor net soveel jare aangevulmet ‘n
vars voorraadonkruidsaad aswat ‘ngewasland in
produksie is. Leesmeer hieroor op
bladsy 60
.