A09494/SAG
The perfect combination to combatweeds.
Successful weed control in
Roundup Ready
®
soya calls for the perfect combination of excellent products, such as
Monsanto’s
Roundup PowerMAX
®
which forms part of an unbeatable weed control programme in soya.
Roundup PowerMAX
®
•
Is effective – on its own or in combination with registered products!
•
Guarantees crop safety!
•
Is rain-fast within one hour after application – effective, rapid absorption even in adverse conditions!
Roundup PowerMAX
®
puts you in control.
For effectiveweed resistancemanagement in aweed control programme, Monsanto recommends
a combination of Roundup PowerMAX
®
and other registered products.
Monsanto tel: 011790-8200 |
Clients arewelcome to contact our client serviceon011790-8201or
Roundup PowerMax
®
contains glyphosate 540 g/
l
. Caution. Reg. No. L7769 (Act No. 36 of 1947).
Use herbicide safely. Always read the label andproduct informationbefore use.
Monsanto, RoundupReady
®
, Roundup PowerMAX
®
andRoundupReady
®
Soybeans are registered trademarks ofMonsanto Technology LLC.
MonsantoSouthAfrica (Pty) Ltd, POBox69933, Bryanston, 2021.
AKTUEEL
Monsanto tiende vrouedag
– ‘n verkwikkende ervaring vir elkeboervrou
“O
ns hoef nie slegs fees te vier deur geleenthede te skep nie, maar
ons kan daagliks fees vier deur lief te hê. Mag jy altyd in jou lewe
redehêom fees te vier.”
Met hierdie woorde het me Milanie Vosloo (sakevrou en skrywer) haar wens
vir elke vrou byMonsanto se tiende vrouedag, uitgespreek. Byna 200 vroue uit
verskeie landboustreke het vanjaar by Kievitskroon in Pretoria bymekaargekom
omdie lewe, saamwees, goeie kos, verantwoordelikheid (om ‘nverskil temaak in
diewêreld) enbowenal vrouwees, te vier.
Tydens dié dagwas daar verskeie sprekers, boodskappe en bederfgeskenkewat
gesorg het dat elke dame huis toe kon gaan met ‘n verkwikte siel. Me Elsabe
Aldrich (pretprater,motiveringskonsultant enopleier) het gesorgvir hopehumor,
terwyl me Heleen Meyer (koskonsultant en ‘n gereelde spreker op RSG) vroue
geïnspireer het om ‘n verskil te maak deur groen en gesond uit jou kombuis
te leef en te kook. Me Bonita Malherbe (bemarkingsbestuurder: Van Loveren)
het weer raad gegee oor kos- en wynkombinasies en met sonsondergang kon
almal ‘n Van Loveren wyn- en sjokoladeproesessie onder die bome by Kievits-
kroongeniet.
Die dag is afgesluit op nóg ‘n hoogtepunt toe Elvis Blue die dames tydens die
aandfunksiemet syongelooflike stem en liedjieswat stories vertel, bekoor het.
1: ElsabeAldrichhet diedames vermaakmet haar pittige kwinkslae.
2: ElnaBrester, DaleenHertzog, BernadineViljoen enGladysReynolds, het almal van
Groblersdal af gekomomMonsanto se tiende vrouedag tegeniet.
3a en 3b:MagdaduToit (korporatiewe kommunikasiebestuurder:Monsanto) het
diepaneelbesprekinggelei,waar vier vrouewatwerksaam is indie landbousektor
– Lindi Stroebel (ekonoom: Landbousakekamer, Agbiz),MilanieVosloo (sakevrou
en skrywer), Alita vanderWalt (redakteur:
Farmer’sWeekly
) enBonitaMalherbe
(bemarkingsbestuurder: Van Loveren) – hul landboustorie vertel het. “Daar is
geleenthede in landbou endaar is plek vir jongmense,maar die enigste voorwaarde
is dat ons as ouers ons kindersmoet leer dat hullebereidmoetwees omhullemoue
op te rol en tewerk,” hetMagdadiébesprekingopgesom.
4: HeleenMeyer het haar nuutste resepteboek,
Maak vyf
, bydie vrouedag verkoop
endit ookpersoonlik vir elke koper geteken. Hierinwys sy vir jouhoeom alledaagse
bestanddele elkop vyf kreatiewemaniere tegebruik.
5: ElvisBluebetower tydens die aand se feesvieringe.
RUTHSCHULTZ,
SAGraan/Grain
medewerker
1
3b
2
3a
4
5