SA Graan November 2014 - page 3

1
November 2014
Ontmoet ons
medewerkers...
w
ayne Truter het groot-
geword op ‘nmelkplaas
in die Delmas-distrik,
Mpumalanga en ook
daar gematrikuleer. Hy het sy
voorgraadse studies in Vee- en
Weidingkunde by Tukkies voltooi,
sowel as sy MScAgric en PhD in
dieselfde veld.
Hy is tydens sy PhD-studies by Tukkies aangestel as lektor/
navorser in Weidingkunde en later bevorder na senior lektor/
navorser. Sy navorsingsloopbaan het ontwikkel in die
rehabilitasie van steenkoolmyne en versteurde landbougrond,
met die klemopdiehervestigingvan landboupotensiaalmet die
gebruikvanweidingsomveeproduksie tebevorder, sowel asdie
aanpasbaarheid, produksie en waterverbruik van verskillende
weidingsgewasse.
Hy is getroud, met drie kinders (‘n seun en twee dogters). Sy
stokperdjies sluit weidings- en veeboerdery, fotografie en
tuinwerk in. Leesgerusop
bladsy71
wat hyen symede-outeurs
skryf oor langswenkgras.
G
raanSA se jaarlikse spogfunksie, die
Graanprodusent vandie Jaar-toeken-
ningsgeleentheid, het inOktober vanjaar
plaasgevind.
RUTHSCHULTZ
(
SAGraan/Grain
medewerker) het die funksiebygewoonendeel
vanaf
bladsy16 tot bladsy27
vandie aand se
skitteroomblikkemet ons. Deel saammet haar in
diegraanprodusentewat toekenningsgekryhet,
sevreugde.
B
aieprodusentebesit nie al diegrondwaarop
hulleboer nieendaaromwordbaiegrond
jaarliks verhuur engehuur. Dievraag is:Word
daar nie teminof teveel vir huurgrondbetaal nie
enwat is ‘nbillikehuurprys?
PIETMANBOTHA
(
SAGraan/Grain
medewerker) kykop
bladsy30
of diehuidigehuurwaardesoor tydvolhoubaar vir
jouboerdery is.
MEDEWERKERS
vir hierdie uitgawe
GerhardBackeberg, CharlieBender, JeannineBoezaart, PietmanBotha, PietCroucamp, ChrisDannhauser, JanniedeVilliers, HannesDreyer, TheunsDreyer,
Henniedu Toit, Louis Ehlers, AlzenaGomes, NaasGouws, AltheaGrundling, Helenus Kruger, Piet-LouisGrundling, Niels Harmuth, ElmarieHelberg, ElbéHugo,
Koos Kirsten,Wessel Lemmer, Jay leRoux, Corné Louw, RaviMoonsamy,GarryPaterson, PJ Pieterse, Felix Reinders, Ruth Schultz,Gerrie Smit, Hendrik Smith,
Liana Stroebel,Wayne Truter,Gerrie Trytsman,Marlene vanderWalt, Réomè vanderWesthuizen, Carina vanNiekerk, DavidViljoen,WillemVoogt en ToitWessels
e
k en ons twee meisiekinders het die afgelope skoolvakansie
by Oupa en Ouma op die plaas gekuier. Gedurende ons kuier,
is ‘n mini-familiesaamtrek van my ma en haar broers ook op
dieplaasgehou.Myeen stadsneef endié semeisie soudit ook
bywoon. Sy was vreeslik opgewonde, want sy was nog nooit
op ‘n plaas nie...Nog nooit op ‘n plaas nie?! Enwat moet sy aantrek...?!
(Klink soos ‘nAmerikanerwat op safari naAfrika kom...)
Dink jou in dat daar mense is wat nog nooit op ‘n plaas was nie. ‘n
Mens neemdit so as vanselfsprekenddat almal dieplaaslewe ken. Ek is
dankbaar dat ons kinders die geleentheid het om van tyd tot tyd op ‘n
plaas te kangaan kuier om ‘nbietjievandieplaaslewe teervaar. Jyweet
amper nie van die kinders op die plaas nie. Hulle en die nefie en niggie
(wat langsOupa enOuma bly – soos in baie familieboerderye die geval
is) speel van vroegoggend tot donker saam. My twee se hoogtepunt
van die dag was om die lammers te gaanmelk gee. (Ek wens so hulle
kon sien hoe ‘n skaap lam, maar ek weet ook nie of ek nou al reg is vir
al dié vraenie!)
Oupa het ook vir hulle gaan wys waar die kiewiete broei en ons het
saam na die babas gaan kyk toe dié uitgebroei het. ‘n Mens staan net
weer eens verstomoor ‘ndier (voël indiegeval) se ingebore instink. Die
kleintjieswasnognieeers ‘ndagoudnieen asPaenMa roep asgevaar
dreig, gaan lêhulleplat opdiegrond;doodstil. Praat vankamoefleer!Dit
is bynaonmoontlik omhulledan raak te sien.
Ditwas natuurlikdie afgelopemaandookdie spoggerigeGraanSA-toe-
kenningsfunksiegeweeswaartydensdieGraanprodusent, dieBestaans-
boer, dieKleinskaalboer endieNuweEraKommersiëleBoer vandieJaar
aangewys is. (Gaan leesmeer hieroor opbladsy 16.)
Katlego Maboe (TV-aanbieder en sanger) was seremoniemeester
tydens dié funksie. Hy het die aand met die volgende woorde afge-
sluit: “Ek het vanaand ietswerklik uitsonderliks ervaar. Ek sal graag dié
ervaring aanmy vriendewil oordra. Hullemoet weet dat die grond van
ons landbewerkworddeur julleprodusente,wat ‘nuitstekendevisievir
die toekoms van ons land het. My wens vir die jeug van Suid-Afrika is
dat hulle sal voortbouopdiebydraewat julleprodusente tot landbou in
Suid-Afrika gemaak het.”
Wens ‘nmens konmeer mense ‘n blik op die lewe van produsente gee
– ek glo daar sou dan baiemeer begrip vir die produsente van die land
wees.
Spesiale fokus
Gaan lees gerus in ons spesiale fokus op natuurlike hulpbronne en
energie (bladsy 29 tot bladsy 57) meer oor: Is die huidige huurwaardes
oor tyd volhoubaar vir jou boerdery?; Soil erosion in South Africa – its
nature and distribution; Natural resources assessments for agricultural
planning and development; Agriculture, mining and wetlands interac-
tion; Productiveuseofwater in agriculture; Spilpunt: Sirkel van sukses;
Connection of generators to Eskom’s low voltage network; en Oop-
groefmyne inMpumalanga:Waarheenmet rehabilitasie?
Lekker lees; tot volgendemaand!
ESTIEDEVILLIERS,
redakteur
VOORPUNT
N
AASGOUWS
(ontwikkelingskoördineerder:
GraanSA) deurreisMpumalanga uit die aard
van sywerk endiegebied lêhomna aandiehart.
Dieoopgroefmynbouwat noudaar bedryf word,
maak hombaiehartseer en in sy artikel op
bladsy
56
vra hy:Waarheenmet rehabilitasie?
D
ie kreatiewe landskapsontwerper en tuinbou-
kundige,
DAVIDVILJOEN
, wat onsmaande-
likse rubriek “Kreatiwiteitmet David” behartig,
kyk indie tweededeel van “Dink uit dieboks”
(
bladsy 93
) onder anderena kontras, afmetings,
loopritme en sigbaarheid.
1,2 4,5,6,7,8,9,10,11,12,13,...100
Powered by FlippingBook