SA Graan November 2014 - page 12

4: ‘nVolgepakteouditorium tydens dieAgriMegaWeek segrondhervor-
mingsdebat opVrydag, 19September.
5: Diepaneel tydens die landboudebatwas Thinus vanSchoor (algemene
bestuurder: SABMaltings), JanniedeVilliers (uitvoerendehoofbe-
stuurder:GraanSA), KellieBecker (uitvoerendehoofbestuurder: SOILL) en
Tjaart Kruger (uitvoerendehoofbestuurder: Premier Foods).
6: LouwSteytler tydens verwelkomingbydieGraanSA/Nedbank-land-
boudebat.
7: LianaStroebel (GraanSA), RitaAndreas enMagrieta Futhwa (amptelike
verteenwoordigers vandiePlaaswerkersforum) en JanniedeVilliers.
8: LianaStroebel verduidelikhoedieGraanSAOntwikkelende Landbou-
programwerk, aan skolierewat dieGraanSA-tent besoekhet.
9:OntwikkelendeboerebydieMegaweek.
10:Whernit Dirks vanGenadeshoopBoerdery, buitePiketberg. Hyhet
boeregemaanomop te staan endeur hardewerk endeursettingsvermoë
hulself tehelp.
11: LouwSteytler (regs) het verder ‘nhoogsmotiverende toespraakgelewerwat hoofsaaklikgefokus het opdie regte vanmense inSuid-Afrika asook
vanprodusente in terme vandieGrondwet. Hyhet diegehoor versoekdat almalmoet saamwerkom ‘n inklusiewe landbousektor tebevorder endat
hulleophul regtemoet aandring.
12: ‘nGroepontwikkelendeboereuit dieOverbergbesoekdieGraanSA-ledetent.
13: Diementors bydieMegaweek: Dirk vanPapendorp (SuurbraakGrain Farmers), LianaStroebel, Kosie vanZyl (Agri Dwala enSwart Boerdery),
JPTruter (KanolskopTrust), NeelsUys (SaambouBoerdery), JanniedeVilliers, PietieUys (Agri UmthiWobomi Trust), StefanusRichter (Genadeshoop
Boerdery), CornéRust (KanolskopTrust) en JacoSlabber (Theewatersvlei Boerdery).
November 2014
10
LEDE-LANDSKAP
4
5
6
8
9
7
10
12
11
13
1...,2,3,4,5,6,7,8,9,10,11 13,14,15,16,17,18,19,20,21,22,...100
Powered by FlippingBook