7
WAARHEID
Om die
te sê...
KANTLYN
Op die
Ná die reën gekom het, het die land se graanprodusente pure spierkrag vertoon toe sowat 700 000 ha tussen 15 Januarie
en 25 Januarie 2016 geplant is. Die planttempo was 70 000 ha per 24 uur – oftewel 2 917 ha per uur; 48 ha per minuut en
dus 1,26 miljoen pitte per minuut. Knap gedaan!
Pure muscle power was demonstrated by the grain producers of the country after the rain had come. About 700 000 hectares
were planted between 15 January and 25 January 2016. Planting was done at a rate of 70 000 ha per 24 hours;
which constitutes 2 917 ha per hour; 48 ha per minute and 1,26 million pips per minute. Way to go!
Gee gerus jóú mening van die kantlyn af:
estiedv@mweb.co.za083 490 9449
Wintergraanprodusente het vir die 2015/2016-produksieseisoen 1,2%
meer koring en 10,1% meer gars as in die 2014/2015-produksieseisoen
aangeplant, terwyl die aanplantings van kanola
sedert verlede jaar gedaal het.
– Corné Louw (senior ekonoom: Graan SA)
geneem uit:
Graan SA Jaarverslag 2015
10,1% gars
1,2% koring
March 2016
OMKRING IN ROOI
17 tot 20 Mei:
Graan SA se NAMPO Oesdag op NAMPO Park
In ‘n ligte luim...gids tot
menslike ideologieë
Sosialisme:
Jy het twee koeie – jy gee een vir jou buurman.
Kommunisme:
Jy het twee koeie – die regering vat albei en gee
jou die melk.
Fascisme:
Jy het twee koeie – die regering vat albei en verkoop
die melk aan jou.
Nazisme:
Jy het twee koeie – die regering vat albei en skiet jou
dood.
Kapitalisme:
Jy het twee koeie – jy verkoop een en koop ‘n bul.
Vakbond-isme:
Jy het twee koeie – hulle vat albei, skiet een
dood, melk die ander en gooi die melk weg.
Dag Kleinneef
Jou artikel “Hou die lemme skerp” was uitstekend.
Groete
Dawie du Plessis, Orania
Graan SA
/
Sasol Base Chemicals fotokompetisie