Background Image
Previous Page  82 / 146 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 82 / 146 Next Page
Page Background

74

GRAANGIDS

2017

GRAIN GUIDE

ZINCHEM – ‘n Afdeling van die Zimco Groep (Edms.) Bpk.

Posbus 6645, Dunswart, 1508

Hoek van Lincoln- en Styx weg, Nywerheidsgebied, Suid-Benoni

Tel: 011 746 5000 | Faks: 011 746 5050 | E-pos:

sales@zinchem.co.za

Zinchem, Suid-Afrika se vooraanstaande vervaardiger en verskaffer van mikro-elemente, gaan

Sinksulfaatkorrels in 2016 loods. Alhoewel die sinksulfaat van Zinchem al vir jare kommersieel

beskikbaar is, word dit nou vir die komende seisoen die eerste keer as korrels verkoop.

Ons raai verder aan dat produsente moet aandring dat vermengers kyk na die

korreltegnologie in vermengings.

Die sinksulfaat-monohidraatkorrels – B621 – met 34% Zn en

B3987 met 28% Zn sal ook ronde korrels (2-5 mm) beskikbaar wees

Zinchem is trots om aan te kondig dat die sinksulfaat-monohidraat

van 2016 in korrelvorm beskikbaar sal wees.

Sinksulfaat-monohidraatkorrels

ZINCHEM