Background Image
Previous Page  68 / 146 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 68 / 146 Next Page
Page Background

60

GRAANGIDS

2017

GRAIN GUIDE

GRASLAND

Ons stel bekend

se reeks innoverende produkte:

Grasland is een van die min verskaffers wat nie skaam is oor ons kwaliteit nie. Daarom

publiseer ons

geanaliseerde KKE (hars) analises

van al ons kalk produkte. Die KKE

(hars) analise is die enigste ware indikator van reaktiwiteit van kalk in grond. Moenie

om die bos gelei word met KKE (HCl) waardes nie – dit is slegs ‘n aanduiding van

chemiese samestelling en nie ‘n aanduiding van reaktiwiteit nie.“ Berekende KKE

(hars) waardes” is vir dieselfde rede nutteloos. Hier is Grasland se geanaliseerde KKE

(hars) analises: Britten kalsiet 65, Britten dolomiet 72, Buhrmansdrif kalsiet en

voerkalk 75, Marico dolomiet 69.

Vir elke groot bestelling doen Grasland baie moeite, soos byvoorbeeld om op ‘n

tender basis die beste vervoer tarief moontlik vir die produsent te kan gee.

Kontak ons verkope afdeling gerus by

018 464 7822

,

besoek ons webwerf by

www.grasland.co.za

of

“like”

ons op Facebook

Grasland bied ‘n reeks besparings aan jou en het

uitmuntende pryse vir die seisoen:

PRODUK

GEREGISTREERDE ONTLEDING

REG

NO

Britten

Kalsiet

CaCO

3

- 60% MgCO

3

- 12%

B702

Dolomiet

CaCO

3

- 52% MgCO

3

- 18%

B472

Gips

Potchefstroom**

B2119

GrassTop 20

20% Potchefstroom Gips / Britten Dolomietmengsel

B472,B

2119

Nut-Cal (Kal/Gips)

50% Potchefstroom Gips / Britten Kalsietmengsel

B702,

B2119

Buhrmansdrif

Kalsiet

CaCO

3

- 80% MgCO

3

- 1%

B2521

Lovedale

Kalsiet

CaCO

3

- 80% MgCO

3

- 1% (Buhrmansdrift)

B2521

Dolomiet

CaCO

3

- 48% MgCO

3

- 22% - Bevat ± 3% F (Marico)

B591

Gips

Potchefstroom**

B2119

GrassTop 20

20% Potchefstroom Gips / Marico Dolomiet Mengsel

B591,

B2119

Hi-Mag40

CaCO3 – 44% MgCO3 – 40% (Bereken)

B591,

B2520

Marico

Dolomiet

CaCO

3

- 48% MgCO

3

- 22% - Bevat ± 3% F

B591