62
Kos en wyn (en goeie geselskap) “trou” met mekaar
65
Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig
– Chris Schoonwinkel van Wesselsbron
66
Superslim toerusting is aan die voorpunt
van kommunikasie
69
New high-tech line to increase output capabilities and
improve efficiencies
RUBRIEKE
/
FEATURES
1
Voorpunt
4
Graan SA Standpunt:
Reeds uit die wegspringblokke
5
Grain SA Point of View:
Already out of the starting blocks
5
Uit die Woord
7
Om die waarheid te sê...
7
Op die kantlyn
71 Wiele vir die plaas:
Baie waarde in die nuwe Sportage-pakket
– padindrukke: Kia Sportage 2.0 AWD CRDi AUTO
72 E-posse aan Grootneef:
Witgeverfde steenkool
MBFi. Wêreldklas-entstowwe. Vir meer in-
ligting besoek ons by
www.mbfi.co.zaof
skakel +27 82 738 0080/072 796 3793.
Foto: Desember 2009,
SA Graan/
Sasol Chemicals
(Kunsmis) fotokompetisie
Acknowledgement is hereby given to the Maize Trust for its
financial contribution towards the distribution of this magazine.
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
“Advertorials” are paid articles; while “product informa-
tion” articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA, POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
BESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Loxton
Tel: 08600 47246 • Faks: 086 509 7276
E-pos:
johan@grainsa.co.zaSUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
Tel: 08600 47246 • Faks: 086 509 7281
E-pos:
marina@grainsa.co.zaREDAKSIE
REDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 013 752 5731 • Sel: 083 490 9449
Faks: 086 275 4157
E-pos:
estiedv@mweb.co.zaSA GRAAN/GRAIN
TEGNIESE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Faks: 018 468 7782
Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.bizREDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.bizBLADUITLEG EN REPRODUKSIE:
Ashley Erasmus,
Infoworks
Tel: 018 468 2716 •
E-pos:
ashley@infoworks.bizDRUKWERK:
Colorpress
Tel: 011 493 8622
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE ADVERTISING – Kaapstad
Jurgen van Onselen
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgenvo@iburst.co.zaKOLBE ADVERTISING – Kaapstad
Johan van Onselen
Tel: 022 451 2773
GRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 08600 47246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA op die web:
www.grainsa.co.za3
Voorblad
/
Cover
Februarie 2015
22
‘n Kykie na direkte plant proewe
in Suid-Afrika
N
a aanleiding van die ooreenkoms tussen Graan SA en die
Argentina National Institute of Agricultural Technology
(INTA) en in samewerkingmet die Argentynse Kamer van
Implement Vervaardigers (CAFMA) en Fundación Cideter
(‘n stigting wat implementnavorsing, -ontwikkeling en -tegniese
ondersteuning aan implementvervaardigers bied) is die derde
reeksproewe inSuid-Afrika aangeplant.
Plaaslike insetverskaffers, naamlik Pannar, Syngenta, MBFI en
Omnia het die direkte insette vir hierdie amptelike proewe goed-
gunstiglik verskaf.
Doel van proewe
Die hoofdoel van die stelselproewe was om die direkte plant (
no-
till
in oesreste) praktyke wat in Argentinië toegepas word, teen
diehuidigeSuidAfrikaansepraktyke te toetsom te sienofditwerk.
Daar isvieramptelikeproewebydievolgende lokaliteiteaangeplant,
naamlik:
Nigel – wat die koeler oostelike gedeelte van die land ver-
teenwoordig;
Lichtenburg–watdiewarmerwestelikegedeelteverteenwoordig
(slegs twee jaar);
Odendaalsrus –watdiewatertafelgronde verteenwoordig (slegs
twee jaar); en
Settlers – wat die Springbokvlakte en swaar turfgrond ver-
teenwoordig.
Die proewe wat aangeplant is, het ‘n oppervlakte van meer as
10 hektaar per perseel beslaan. Hierdie proewe bestaan uit ‘n
konvensionele gedeeltewat diemedewerker se bestaande praktyk
insluit endandiedirekteplant, soosdeurdieArgentyne voorgestel.
Wisselbougewasse is ook ingesluit en het bestaan uit sonneblom,
sojabone, koring asookpermanente aangeplanteweiding.
In die direkte plant gedeelte, is ‘n enkelkoppige, enkelstammige
mieliekultivar teen verskillende plantestande aangeplant. Die ry-
wydtes het ook gevarieer en die volgende rywydtes is aangeplant,
naamlik 0,52m rye, 0,9m rye, 1,5m rye asook ‘n 2,4m ryspasië-
ring. Die sonneblom- en sojaboonaanplantings het verskillende
kultivars met verskillende groeilengtes asook verskillende plante-
stande ingesluit en isook in 0,52m en 0,9m rye aangeplant.
Plantestand
Die plantestand van diemielies in die direkte plant gedeeltes het
vanaf 37 000 tot so hoog as 80 000 gewissel.Dieselfde bemesting-
en onkruiddoderprogram is by alle gewasbehandelings per lokali-
teit toegepas, behalwe in Nigel waar die hoër plantestande, hoër
bemestingpyleontvanghet.
Van die staanspoor af was daar baie verskille tussen die konven-
sionele stelsel en die Argentynse direkte plant stelsels. Die eerste
waarneming was rondom die grondversteuring. Die Argentynse
plantershetmerkbaarminderversteuringvandiegrondveroorsaak.
Tog het die turbo-kouters die grond genoeg versteur sodat die
saad op die regte diepte in die grond geplaas kon word. Wat
verder opvallendwas, is hoe gelyk die landwas nadat ditmet die
Argentynseplantersgeplant is.
Ookwas dit opvallend om te sien hoe gelyk die gewasse opgekom
het wat met die Argentynse planters geplant is en dat die inter-
plantspasiëring presies was. By die meerderheid van die proewe
was die direkte plantmielies op dag agt reeds 97% op en vergelyk
ditmet die konvensionele stelsel waar dit tot elf dae geneem het
om 95% stand te kry.
Onkruidbeheer
Die hoë plantestandmet die nouer ryewas onkruid semoses. Die
oorskadu-effekwas net te groot en die laat ontkiemende onkruide
het die wind van voor gekry. Tog was dit ook opmerklik hoeveel
meeronkruidedaar indiebewerktegedeeltesopgekomhet,ongeag
ofdieonkruiddoder toegedien is.
23
February 2015
OP PLAASVLAK
Direkteplantpraktyke /Argentinië /Suid-Afrikaansepraktyke
Bewaringslandbou
– ‘n oorsig oor drie jaar
PIETMANBOTHA,
SAGraan/Grain
medewerker
In sommige plekke is uintjies ‘n groot probleem watmeer aandag
sal vereis. Daar is by verskeie proewe gesien dat winteronkruid
hierdie hoë plantestand mielies tot hulle voordeel gebruik. Daar
moenie te lank gewag word voor daar gestroop word nie en die
winteronkruidemoet baie goed beheer word – veral as hulle nog
baie klein is.
Die effek vanwisselbou het ook uitgestaan en diemielieopbrengste
op die gedeeltes watmet sojabone gewissel is, was soos verwag
is, beter.Die effek van grondbedekking kon ookwaargeneemword.
‘n Foto wat uit die lug geneem is, toon duidelik hoe die gewasse
verskil waar daar bedekking was en nie was nie. Dié waarneming
is op Nigel gemaakwaar die proefperseel totaal afgebrand het na-
dat ‘nbrandontstaanhet.
Groei enwortelontwikkeling
Wat die groei van die gewasse betref, is daar ook duidelike ver-
skille waargeneem. Die gewasse wat in die direkte plant gedeel-
tes geplant is, het heelwat stadiger as die konvensionele gewasse
gegroei. Tydens stroop was daar egter geen verskille tussen die
stelselsnie.
Tydens die wortelondersoeke was daar ook opvallende verskille
tussen die stelsels. Die konvensionele stelsels se wortelversprei-
dingwas oor die algemeen dieper as die direkte plant stelsels.Daar
was opmerklik ‘n groter konsentrasie van wortels in die boonste
vrugbare gedeeltes van die grond by die direkte plant as by die
konvensionele stelsels.
Tog is daar nêrens ‘n paradys sonder ‘n slang nie en hier het ons
ook ‘nhelepaar interessantewaarnemingsgemaak.Waardiegrond
te nat was tydens plant en veral waar die oesreste baie dik was,
het die planters se planterkouters die grond gesmeer en geenwor-
tel het deur hierdie laag beweeg nie. Die gevolg was baie klein
plantenet langsgrootplante.
‘n Ander interessantewaarneming ismet diewortelontledings van
veral sojabone en sonneblom gemaak. Indien die verandering in
die grond van sagte na stywe grond te vinnigwas, het diewortels
presies op hierdie veranderings in die grond gedraai. Dieselfde
waarnemings isook in ander stelsels enproewewaargeneem.
1:Dit isopvallendhoemingronddieArgentynsedirekteplantplanters
versteur.Diegedeelte regs ismetdieArgentynsedirekteplantplanter
geplant.
2:Dienie-tydigebeheer vanonkruidhethierdie toestand totgevolg.
Maak veral sekeromuintjies vroegtydig tebeheer.
1
2
BEWARINGSLANDBOU
22