Grain Guide 2018

GRAIN GUIDE 2018 Suksesvolle onkruidbeheer in Roundup Ready ® -mielies, -katoen en -soja verg bloot die perfekte kombinasie van puik produkte. Soos Monsanto se Roundup PowerMAX ® wat deel uitmaak van ’n onoortreflike onkruidbeheerprogram in gewasse. Roundup PowerMAX ® : • Is effektief - as enkelproduk of in kombinasie met geregistreerde produkte! • Waarborg gewasveiligheid! Vir doeltreffende onkruidweerstandsbestuur beveel Monsanto aan dat Roundup PowerMAX ® met ander geregistreerde produkte gekombineer moet word in ’n onkruidbeheerprogram. Vir effektiwiteit en gewasveiligheid, asook die korrekte gebruik van die produk, verwys na die produketiket vir volledige gebruiksaanwysings. Slegs met die korrekte en verantwoordelike gebruik van Roundup PowerMAX ® , het jy uitstekende beheer oor onkruide en sal jou gewasse en jou wins groei 011 790-8200 | www.monsanto.co.za Kliënte is welkom om ons op ons kliëntediens-telefoonnommer of e-posadres te kontak: 011 790-8200 of customercare.sa@monsanto.com Roundup PowerMAX ® bevat glifosaat 540 g/ℓ. Versigtig. Reg. No. L7769 (Wet No. 36 van 1947). Gebruik onkruiddoders op ’n veilige manier. Lees altyd die etiket en produkinligting voor gebruik. Monsanto, Roundup ® , Roundup Ready ® en Roundup PowerMAX ® is geregistreerde handelsmerke van Monsanto Technology LLC. Monsanto Suid-Afrika (Edms) Bpk, Posbus 69933, Bryanston, 2021. Maak staat op suksesvolle onkruidbeheer ... Roundup PowerMAX ® plaas jou in beheer. uppemarketingA17178 Met die regte kombinasie en gebruik van Roundup Ready ® -produkte. Monsanto 90 Pest control

RkJQdWJsaXNoZXIy NTI0MzQ=