Grain Guide 2018

ZINCHEM – ‘n Afdeling van die Zimco Groep (Edms.) Bpk. Posbus 6645, Dunswart, 1508 Hoek van Lincoln- en Styx weg, Nywerheidsgebied, Suid-Benoni Tel: 011 746 5000 | Faks: 011 746 5050 | E-pos: sales@zinchem.co.za Zinchem, Suid-Afrika se vooraanstaande vervaardiger en verska er van mikro-elemente, gaan Sinksulfaatkorrels in 2016 loods. Alhoewel die sinksulfaat van Zinchem al vir jare kommersieel beskikbaar is, word dit nou vir die komende seisoen die eerste keer as korrels verkoop. Ons raai verder aan dat produsente moet aandring dat vermengers kyk na die korreltegnologie in vermengings. Die sinksulfaat-monohidraatkorrels – B621 – met 34% Zn en B3987 met 28% Zn sal ook ronde korrels (2-5 mm) beskikbaar wees Zinchem is trots om aan te kondig dat die sinksulfaat-monohidraat van 2016 in korrelvorm beskikbaar sal wees. Sinksulfaat-monohidraatkorrels Zinchem 74 GRAIN GUIDE 2018 Fertiliser

RkJQdWJsaXNoZXIy NTI0MzQ=